Soutaanleg buite Windhoek geopen
Imperial Logistics in vennootskap met TransNamib, Ekango Salt Refiners en Cerebros Namibia, open vanaand (Dinsdag) amptelik die Cerebros Namibia-verpakkingsaanleg by Brakwater. Die aanleg is van 12 September 2018 in werking.
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie