Sossusvlei Desert Lodge beste safari-lodge
&Beyond Sossusvlei Desert Lodge is as die beste safari-lodge in Namibië tydens die Wêreldreistoekennings aangewys. In 2016 het dié luukse safari-lodge ook met hierdie toekenning weggeloop. Die 2018-toekennings vir Afrika en die Indiese Oseaan het op 6 Oktober in Durban plaasgevind en die wenners word deur internasionale reis- en toerismekenners gekies. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie