Sorris Sorris kry sonkragaanleg
Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, het vandag die nuwe sonkragaanleg in die Sorris Sorris-bewaringsgebied in die Kunenestreek ter waarde van N$130 miljoen ingewy.
Die projek sal tot voordeel van 9 200 mense wees en 25 werksgeleenthede skep.
Foto verskaf
Die projek sal tot voordeel van 9 200 mense wees en 25 werksgeleenthede skep.
Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie