Sonskynmure vir gesiggestremdes

11 September 2019 | In beeld
Danksy Oculus Vision Centre in Windhoek spog die skool vir gesiggestremdes in die hoofstad met 'n splinternuwe laag verf op elk van die 19 klaskamers se mure.

Een muur per klas is as aksentmuur geverf, wat die leerlinge volgens me. Chantal Overvliet van Oculus kan help om hulself te oriën­teer.

Die mure is geel geverf omdat dit die kleur is wat mense met sekere gesiggestremdhede die beste kan sien. Die projek is deur ENSafrica en NEO Paints ondersteun.

Soortgelyk

 

Teko-trio loop vry uit

1 uur gelede | Howe

Ronelle RademeyerDie drie vermeende skandeerder-bedrieërs is vry.Die twee Namibiërs en hul Chinese sakevennoot wat 'n dekade gelede in verband met die bedrog­skandaal oor die aankoop...

AR wil land uit Windhoek regeer

1 uur gelede | Politiek

Denver Kisting – Die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) onder sy voorbok, mnr. Job Amupanda, se leiding, wil minstens 50 000 huise bou sodra hy in Windhoek...

Amerika belê groot in nuwe ambassade

1 uur gelede | Internasionaal

Die Amerikaanse regering het byna N$200 miljoen vir sowat ses hektaar grond in Klein Windhoek betaal om hul nuwe ambassade-kompleks te bou. Hier is 'n...

Ligloop vir swendelaars

1 uur gelede | Misdaad

Augetto Graig'n Reeks video's en tekenprente is gister bekend gestel om bankbedrog te help bekamp.Dit vorm deel van die Vereniging vir Betalings in Namibië (PAN)...

Weer, Donderdag 19 September 2019

1 uur gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm. Winderige toestande sal oor die binneland heers.KUS: Bewolk en koud tot koel met miskolle in die oggend.GETYE...

Amerika koop Metje-erwe vir byna N$200 miljoen

1 uur gelede | Plaaslik

Francoise Steynberg Die Amerikaanse regering het sowat ses hektaar grond in Klein Windhoek aangeskaf om hul nuwe ambassade-kompleks te bou.Die koopbedrag was byna N$200...

Video’s van NDF-lede verbode

1 uur gelede | Ministeries

Die ministerie van verdediging het lede van die publiek gewaarsku om nie foto’s van lede van die Namibiese polisie of die weermag (NDF) te neem...

Gesondheid kry hupstoot

1 uur gelede | Ministeries

Die Ohorongo Otavi-gemeenskapstrust het in samewerking met die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) en Support Ulm e.V ooreengekom om hul samewerkingsooreenkoms vir tegniese...

DNG-president ontvang toekenning

1 uur gelede | Plaaslik

Duitsland se pres. Frank-Walter Steinmeier het mnr. Klaus Hess, president van die Duits-Namibiese Vereniging (DNG) en lid van die Duits-Afrika-stigting, onlangs met ’n verdienste-toekenning vereer....