Song Night 2019 maak sy debuut
Die trots Namibiese platform Song Night, wat jong en opkomende sangers die geleentheid bied om saam met ‘n volledige band op te tree en die nodig blootstelling te gee, is goed op dreef.
Dié gewilde show open 27 Maart om 20:00 by die Warehouse-teater.
Emily Dangwa, die bekende sangsensasie verbonde aan ED Music Production, gaan die show met haar unieke opera-ervaring open!
Die Song Night-ambassadeur Treza Cooper sal haar splinternuwe enkelsnit sing.
Adriano Visagie, gasheer vir die aand, sal sorg dat dit ‘n aand van pure plesier is.
Song Night is ongetwyfeld die beste platform om opkomende talent in Namibië te ondersteun en te bevorder.
Wees deel van die beweging!
Kaartjies kan teen N$100 by die deur gekoop word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie