Sommige paaie in Suide nu00e1 reu00ebnskade herstel
Sommige paaie in Suide nu00e1 reu00ebnskade herstel

Sommige paaie in Suide ná reënskade herstel

Francoise Steynberg
Sommige paaie in die Suide is ná die onlangse swaar reënval herstel, maar sommige is volgens die die Paaieowerheid (RA) nog onbegaanbaar.

Die status van die paaie in die ||Kharasstreek is soos volg:

• Homsrivierbrug by Warmbad op Distrikpad 210 (D210):
Herstelwerk is voltooi en die D210 is toeganklik en oop vir alle verkeer.

• Hoofpad 30 (M30) of toeristeroete C17 vanaf Keetmanshoop na Koës:
Alhoewel herstelwerk onderweg is, is die pad nog steeds nie toeganklik nie en vir verkeer gesluit. Die RA sal laat weet wanneer dit toeganklik, veilig en oop vir verkeer is.

• Hoofpad M25 of toeristeroete C11 vanaf Karasburg tot by die MR26-aanlsuiting:
Hoofpad M25 of toeristeroete C11 vanaf Karasburg na Aroab is oop vir verkeer, maar padgebruikers word gewaarsku om versigtig te bestuur, want herstelwerk is nog nie voltooi nie.

• Hoofpad MR 33/C 15 vanaf Stampriet na Hoachanas:
Hoofpad M33/C15 vanaf Stampriet na Hoachanas is oop vir verkeer, maar padgebruikers word gewaarsku om versigtig te bestuur, want herstelwerk duur voort en is nog nie voltooi nie

Padgebruikers word versoek om versigtig te bestuur, veral in gebiede waar herstelwerk nog nie voltooi is nie

Rapporteer enige padskade by die naaste RA-kantoor of stuur ’n e-pos na [email protected].

Foto ter illustrasie Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!