Soetsappige-Sangria
Sangria is een van die lekkerste somerdrankies vir daai ekstra warm dae. Makliker as maklik om te maak. Plaas al die bestanddele in 'n groot beker en roer deeglik. Indien jy die Sangria meer soet verkies, kan jy limonade byvoeg voor jy dit voorsit.
Bestanddele:
1 liter rooiwyn;
250 ml lemoensap;
10 ml suurlemoensap;
125 ml suiker;
1 vars suurlemoen, in skyfies gesny;
1 vars lemoen, in skyfies gesny;
ysblokkies;
limonade, indien jy verkies;
granaatpitte (opsioneel)
Bestanddele:
1 liter rooiwyn;
250 ml lemoensap;
10 ml suurlemoensap;
125 ml suiker;
1 vars suurlemoen, in skyfies gesny;
1 vars lemoen, in skyfies gesny;
ysblokkies;
limonade, indien jy verkies;
granaatpitte (opsioneel)
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie