Soete nuwe begin
Soete nuwe begin

Soete nuwe begin

Tanja Bause
Dwarsoor die land het die skooljaar weer afgeskop. Vir baie kinders was dit die eerste keer om skool toe te gaan en ander het die eerste treë van hul hoërskoolloopbaan gegee. Die Hoërskool Delta in Windhoek se nuwe graad 8’s is gister met ’n klein tradisionele Duitse Zuckertüte verwelkom. Duitse kinders wat graad 1 toe gaan, het ook ’n Zuckertüte by hul ouers gekry om die begin van ’n nuwe lewensfase te vier. Me. Angelika Jacobie, Hoërskool Delta se skoolhoof, het besluit vanjaar se graad 8’s moet ook ’n verwelkomingshorinkie kry wat deur die leerlingraad gemaak is en deur die graad 12’s uitgedeel is. “Dit is vir die graad 8’s ook ’n nuwe skool- en lewensfase. Ons het besluit om die Zuckertüten-tradisie voort te sit,” het sy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!