Soekie kry haar nuwe sleutels

14 June 2018 | In beeld
Me. Elizabeth (Soekie) Meyer, wenner van die Namibië Toerisme Ekspo se heel eerste Win-a-Car-kompetisie, het gister­ met groot opgewondenheid haar splinternuwe Volkswagen Jetta TDI ontvang. “Dit is ongelooflik om te dink dat ek uit al die NTE-besoekers die kompetisie gewen het. Dit is 'n ware bate vir ons huisgesin, en ons bedank almal wat dit moontlik gemaak het.” Foto Yochanaan Coetzee

Soortgelyk

 

'Barbaarse' olifantjag skaad Namibië se beeld

9 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting Namibië is opnuut internasio­naal in die sop nadat 'n video oor 'n wrede olifantjag die ­afgelope week aan die lig gekom het.'n Storm...

Elite hervestig, sê ontevrede aansoekers

9 ure gelede | Plaaslik

Catherine Sasman - Redes vir die ministerie van grondhervorming se besluit om die plase Felseneck (nr. 26) en Okanatjikuma (nr. 26) aan die beslote korporasie...

Utoni hou voet by stuk oor Rus

9 ure gelede | Plaaslik

Ronelle Rademeyer Die minister van grondhervor­ming, mnr. Utoni Nujoma, het Vrydagmiddag aan joernaliste herhaal wat hy die vorige middag aan parlementariërs gesê het, naamlik dat...

Huurbeheer binne drie weke ingestel

9 ure gelede | Plaaslik

Augetto Graig - Die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) sê hy het daarin geslaag om die regering tot die instel van huurbeheerrade te dwing.In huurordonnansie nommer 13...

Skole, koshuise is ‘kraamsale’

9 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Die enigste oplossing vir die terugbrenging van morele waardes en om tienerswangerskappe hok te slaan, is die herinstel van Bybelstudie by skole...

Streeksowerhede nou verantwoordelik vir waterverskaffing, sanitasie

9 ure gelede | Ministeries

Die ministerie van landbou, water en bosbou se waterverskaffing- en sanitasiekoördinasie-funksie sal voorts op streeksvlak hanteer word. Die funksies onder meer die identifisering van plekke...

Simataa bekommerd oor kubermisdaad

9 ure gelede | Ministeries

Denver Kisting – Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Stanley Simataa, sê die prys van tegnologie is aanlyn misdaad.Hy het verlede week in die...

Namrights wil hof toe oor Olufuko

9 ure gelede | Misdaad

Catherine Sasman – Namrights is besig om hofstukke voor te berei om die herlewing van die Olufuko-fees en ander kulturele praktyke stop te sit, wat...

Naelsalonne span saam teen kanker

9 ure gelede | Gesondheid

Yolanda Nel - Toe Marjuné Fleschig (7) van Otjiwarongo met leukemie gediagnoseer is, het twee naelsalonne op die dorp koppe bymekaargesit om geld vir haar...