So amper vir jong Burger

Volgens die NRSAA se verslag was die weer gunstig en vangste glad nie sleg nie.
Tielman van Lill
Tielman van Lill

Die Namibiese Strand- en Rotshengelvereniging (NRSAA) het van 4 tot 6 Desember sy internasionale galakompetisie teen Suid-Afrika aangebied, waaraan verskeie spanne en ouderdomsgroeppe deelgneem het.

Twaalf spanne het mekaar van Witklip by Myl 8 naby Swakopmund af tot Hentiesbaai gepak waar die Namibiese senior mans-, meestermans-, grootmeestermans-, vroue-, o.21- en o.16-manspanne teen die senior mans-, meestermans-, grootmeestermans-, vroue-, asook die o.21- en o.16-manspanne van die Proteas te staan gekom het.

Die swaarste oneetbare vis was ‘n bronshaai van 114,5 kg, wat deur Marius Baard (o.21) van die Proteas uitgetrek is. Nog ‘n Suid-Afrikaner en o.21-hengelaar is Dean Campbell, wat die swaarste eetbare vis (kabeljou) van 18,8 kg aan die hoek gekry het.

Hengelaars spits hulle daarop toe om oneetbare visse soos haaie te vang wat die swaarste weeg en die meeste punte verdien.

Die 51 eetbare visse wat die deelnemers op die strand uitgesleep het, weeg ‘n skamele 140,5 kg teenoor die 584 oneetbare vis van 7 482,1 kg (meer as 7 ton), wat vir lekker vet punte gesorg het. Al die oneetbare vis is weer in die see vrygelaat.

Namibië se Corné Burger se vangste van 246,6 kg was net-net met 5,6 kg te min om die algehele individuele derde plek in te neem.

Op die eerste dag stap die mans by die Jakkalsputz af water toe, terwyl die vroue en o.16-spanne by Winston se wrak ingooi.

Ná die eerste dag se vangste bevind Namibië se senior manspan hom in die algehele eerste plek met 596,8 kg, Proteas senior span tweede met 506,7 kg, terwyl Namibië se o.16-span trots derde met 394,1 kg lê.

Vroue-afdeling: 1 Namibië (344,3 kg), 2 Proteas (246,8 kg).

Dag twee beweeg die manne verder suid tot by Witklip om daarvandaan tot by Myl 17 aas aan te sit met die vroue en o.16’s wat die water van die ontsoutingsgebied af tot by Myl 32 toets.

Hier verhang die Proteas se o.21-span die bordjies en weeg algeheel eerste met 309 kg in, die Proteas se seniors is tweede met 263,4 kg en Namibië se seniors derde met 201,3 kg.

By die vroue kraai Namibie (93 kg) koning met Suid-Afrika op 52,3 kg ver agter hulle.

By die o.16-afdeling is Namibië opnuut met 197,8 kg baas, met Suid-Afrika op 179,9 kg tweede.

Dag drie

Die derde en laaste dag hengel die mans van die oesterplaas af tot by Witklip. Die o.16’s en vroue konsentreer vir oulaas op die area tussen Witklip en Myl 17.

Die Proteas se o.21-span is, soos die vorige dag, met ‘n massiewe 987,1 kg algeheel eerste, terwyl sy seniors met 984,9 kg ‘n kortkop agter die jonges lê. Die 950,2 kg van Namibië se seniors is nie te versmaai nie en besorg hulle die derde posisie. Namibië se vroue (475,8 kg) is egter weer die besoekers se meerdere, wat met 359,8 kg inweeg.

Uitslae

Spanne, algeheel: 1 SA o.21-mans (987,1 kg), 2 SA senior mans (984,9 kg), 3 Namibië senior mans (950,2 kg), 4 SA meestermans (797,9 kg), 5 Namibië o.16-mans (723,3 kg), 6 Namibië meestermans (658,6 kg), 7 SA o.16-mans (586,9 kg), 8 Namibië vroue (475,6 kg), 9 SA grootmeestermans (450,4 kg), 10 Namibië o.21-mans (380,5 kg), 11 SA vroue (359,8 kg), 12 Namibië grootmeestermans (267,2 kg).

Inividueel, algeheel. Mans: 1 Charl Marais (SA senior mans) 310 kg, 2 Johan van der Westhuizen (SA o.21-mans) 274,1 kg, 3 Chrisjan Potgieter (Namibië senior mans) 252,2 kg.

Vroue, algeheel: 1 Lydia Cilliers (Nam) 211,9 kg, 2 Marina Fuchs (SA) 84,5 kg, 3 Marina Kruger (Nam) 77,6 kg.

Meesters, algeheel: 1 Mike Bailey (Proteas) 242,9 kg, 2 Kallie Erasmus (Proteas) 232,8 kg), 3 Jörg Walter (Namibië) 151,9 kg.

o.21-mans: 1 Johan van der Westhuizen (SA) 274,1 kg, 2 Marius Baard (SA) 226,8 kg, 3 Keagan Murgatroyd (SA) 165,5 kg.

o.16-mans: 1 Corné Burger (Nam) 246,6 kg, 2 André-Louis Stipp (Nam) 200,3 kg, 3 Pierre Kotze (SA) 154,6 kg.

Die Namibiese Rots- en Strandhengelvereniging bedank sy borge en lede wat vir oulaas op 30 Desember bymekaar gaan kom.

“Ons wens elke individuele presteerder, asook spanne met hul deelname en prestasies tydens die afgelope toernooi geluk. Alle eer aan die bestuur, wat vir die reëlings verantwoordelik was en gesorg het dat alles seepglad verloop. Baie dankie vir jul moeite. Graag wil ons al die borge en instansies vir hul insette en skenkings bedank. Geseënde Kersfees en voorspoedige 2019,” lees die NRSAA se boodskap.

Lede van die NRSAA sal op 30 Desember by Windpomp 14 vir ‘n braai en visvangdag bymekaar kom.

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.31/OZ UP +0.69% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.10% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 939.35/OZ DOWN -0.0007 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.31/OZ UP +0.69% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.10% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 939.35/OZ DOWN -0.0007