SMS'e vir 9 November 2018
SMS'e vir 9 November 2018

SMS'e vir 9 November 2018

". . .terwyl alkohol nog vloei. . ."
Mandy Rittmann
Skole se krag en water word afgesny! Hage waar is jou Chinese tjommies nou? Visse en goud praat mos nie?

As ek een van die is wat geskors is by Telecom, sal ek geen steen ongehinder laat om die maatskappy te laat betaal vir die ondeurdagte en gru-verkeerdelike skorsing nie. My naam is in sy peetjie en iemand moet verantwoordelik gehou word. - SAP&H

Al die “compliance” mense is ge-"suspend". Klink dan soos amal wat te doen het met betalings aan die direksie, dit is nogals snaaks! Wat gaan aan in Telecom?

Dwelmklopjagte? N$1.9 miljoen se dagga alleen, maar skaars N$26 800 van alle ander ware dwelms saam getel? Terwyl alkohol nog vloei? En dan noem julle dit ’n mooiste maand? Wat ’n klug! Hier is korrupsie en omkopery betrokke.

Why the fuss about the photo of Ivan Pitt that was made public? Go through the archives of newspapers and see how many photos was published of people brutally killed. Those people also had loved ones, brothers and sisters. Why was that OK? Nobody said nothing about that. What about the little girl who found her mom like that? Why hide the truth? It's because we don’t want to face reality that our world is so upside down. Deal with it. He was not the victim.

Mens hoor niks in verband met plus-minus 55 nuwe voertuie van die ministerie van gesondheid en 141 van werke wat verdamp het nie. Wie ondersoek dit? Klink na nog grootskaalse bedrog in ministeries en regering. – Johan

Die "struggle kids" is Swapo se maaksel en ek en jy betaal daarvoor. – Johan

Ek het hulp gaan soek by "Gender Equality and Welfare" in Grysblok naby Khomasdal. Rede dat die kind se pa nou 60 en sieklik is en ek werkloos is. Die vrou daar sê vir my ek sal eers na 18 maande hulp kry. Nou weet ek nie waarna toe nie.

Republikein berig in Oktober alleen is dieselfde hoeveelheid dwelms op beslag gelê as normaalweg in ses maande. Mooi, ons het nie alleenlik ’n subkultuur aangeleer van suip nie, maar nou ook van bloedbelope dwelmoë! - Koos Wyevoete

Namibian reports 49 000 criminal cases recorded in six months. New Era: Police plans to clear backlog of 176 709 outstanding pending cases. Absolutely shocking numbers! Can someone tell the president, as he seems to be living in a dream world of a functioning country.

Ek is nie ’n siener, medium, toordokta, jogi, ghoeroe, sjamaan, spiritis, okkultis, Zen-Boeddis, Rastafariër of Zimbabwiaan nie, maar hier is beslis iets verskriklik verkeerd. Moord en doodslag raak ’n nie-geregistreerde item op onse Afrika se Nasionale Spele. Heil die leser.

Adam Labuschagne, my hart gaan uit na jou. So jammer dat jy so ’n pragtige hart- en sielsgenoot verloor het. So jammer dat jy op altwee hierdie skokkende tonele moes afkom. Mag jou pragtige herinneringe van jou vriendskap met Lindie jou hierdeur dra. Sterkte aan jou en haar familie. Sy was so ’n pragtige mens!

Die regering moet ’n aparte tronk bou (of skort een gedeelte van ’n bestaande tronk af) waar net verkragters lewenslank aangehou word.

Pas op vir Henties se goed gemerkte spoedwal in mees suidelike uitbreiding. Dit is te hoog, te kort en steil en kon breër gewees het. My 2001 Jetta TDI se "sump" het ’n gat in en erge skraapmerke aan die buffer en beskermingsplate onder die enjin. Die "sump" moes in Swakop gesweis word en ek moes 'n nuwe olieprop kry. N$1 992,00 later, terug in Windhoek, is daar nog N$11 300 se sigbare skade. Het ’n huis in Henties, Swakopstraat en ken die spoedwal. Nou "hassle" assuransie en ek pay. – Johan

Ek wil vandag baie spesiaal vir mnr. Mario Guterres (NFFV) baie dankie sê vir sy opofferings vir die jeug van Namibië. Sonder om ’n blou sent te vra. Jou opleiding is tops en jou nooddiens word hoog waardeer. Kom asseblief na ander streke toe. “Ministry of Youth please help Mario. Son of the soil.” - Moire Shanika

7’s borg: Langs hierdie weg wil ek namens die klubs (wat eintlik die NRU is), die drywers, brouers, ontvangsdame, forkliftdrywers, proeërs, bottelwassers, bemarkers, reps, lorriedrywers en mnr. Wessie bedank vir die borg. Regtig. Dit word waardeer.

Ek wil graag die leser antwoord. “Hoop die NRU sê dankie.” Dit is nie die NRU wat negatiewe kommentaar teenoor Namibia Brouery skryf nie, dit is die getroue rugb-ondersteuners wat verkeerde goed gesien het en ek was een van hulle. Ek persoonlik wil baie, baie dankie sê vir Namibia Brouery en vir mnr. Van der Westhuizen. Hoop dit is die begin van groot dinge. Dankie weereens.

Beslis nog ’n rekord vir Namibië. Binne dertig jaar terug na die steentydperk. Haal jou broek af en voldoen aan jou behoeftes teen enige muur en op enige sypaadjie of in enige hoek. Vee dan jou agterent met ’n klip af. Vooruitgang agter-uit

In Schlip, drink 'n polisie hom dronk, maak moles by skool en steek ’n inwoner met ’n mes en daarvan word niks nie.

Dis weer tyd vir jaareindfunksies en gewoonlik het personeel gedurende die jaar maandeliks bygedra daarvoor. Gewoonlik is daar wyn op die tafels en ’n oop kroeg, maar dan vergryp sommiges hulle aan die duurste drank, want dit is op die huis. Dus drink hulle op ander se rekening. Gee liewer vir elkeen dieselfde bedrag in kontant en ’n kroeg waar jy moet betaal. Vir seker sal die groot drinkers minder drink, want hulle sal later uit hulle sakke moet betaal. Wees seker van ’n rustiger geleentheid.

Viva vir Tses se mense! Ons "boere" kry ook nie werk nie. Ek is ’n ou Koevoet.

Mamma met jou Cream Volla N199 676W. Baie dankie dat jy soos ons in 'n parkeerplek stop. Wens net mamma met Nissan N137 189W stop ook in ’n parkeerplek. Ons almal is gedruk vir tyd, ons almal is haastig, maar julle belemmer die verkeer.Ek het ’n lisensieskyfie van ’n Toyota-bakkie opgetel bokant St. Nowhere op 3 November. Kontak my by 236990, Windhoek.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.81/BBP UP +0.93% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.49/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.78% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.81/BBP UP +0.93% | Platinum US$ 914.94/OZ UP +1.42%