SMS'e vir 9 Maart 2017
SMS'e vir 9 Maart 2017

SMS'e vir 9 Maart 2017

“ . . . watter ander jokstories spin hulle vir ons?”
Gerine Hoff
'n Mens kan net hoop die begroting wat die minister van finansies indien sal help om die ekonomie uit sy verknorsing te help. Die jaar 2016 was maar sleg en 'n mens kan net hoop dat dit vanjaar beter met die ekonomie sal gaan.



“Surprise, surprise.” Ons sit nie net met Chinese wat ons land kaal stroop nie, maar nou ook 'n Koreaanse sluipmoordenaar. The government has sold us out and is lying to our faces.



Dis 'n skande dat die regering voortgaan om sake met die Noord-Koreane te doen. Skaam hulle hul nie? Miljoene Namibiese dollar, wat ons land baie beter kan gebruik, help nou die Koreane om missiele, lynreg teen die Verenigde Nasies se resolusies, af te vuur. Skande!



Duur opknapping by Ai-Ais: Dis skaars sewe jaar gelede gedoen. Hoekom is dit nou weer nodig? As die kamp ordentlik in stand gehou is, sou dit nie nodig gewees het om weer ons belastingbetalers se geld te mors nie.



N$13 miljoen vir die opknapping van 'n huis? Dis mos verregaande! Is daar 'n “bunker” onder, of wat? En so lieg die regering verder oor die Koreane wat hier werk.



Aan die “governor” en minister Sofia Shaningwa, hoekom is daar so 'n groot verskil in NHE-huispryse tussen Keetmanshoop (N$300 00) en Mariental (N$500 000) en 'n handelsbank waardeer NHE drieslaapkamerhuise vir N$160 000 en kan net soveel finansier. Dis nuwe huise. Hersien asseblief die markwaarde van die huise.



NamPost, dis onmoontlik dat julle verwag ek moet in Eros 'n “savings account” gaan oopmaak omdat julle nie kaarte het nie. Maak asseblief 'n plan. Ek's Vrydag weer daar. Anders moet julle maar die bankgedeelte toemaak. Dankie vir die swak diens.



As die regering oor Noord-Korea lieg, watter ander jokstories spin hulle vir ons?



“Minister of Education”, kyk in vadersnaam na die groot verskil in salarisse. Sommige onderwysers met graad 12 plus drie jaar kry N$15 000. My salaris met graad 12 en drie jaar is N$9 000. Wat is dit? Gaan jy na die NQA, kan hulle niks doen nie, gaan jy “HR” van “Education” toe, lyk jy soos 'n bobbejaan.



Ons private sektorwerkers kry baie swaar. Elke lening wat opkom, kan ons nie aan deelneem nie, want daar is nie altyd 'n kontrak tussen die werkgewer en leningmaatskappye nie. Elke keer is dit net regeringmense wat voorkeur geniet. Wanner sal die private sektor na hul werkers se toekoms kyk?



Dankie Vader vir al die reën. Ek stel voor ons roep 'n dankdag uit. Die bouers het mos nou mooi geleer om gryswater te gebruik. Laat hulle daarmee aanhou, dit sal damwater spaar. Gee baie groot ­boetes vir oortreders.



Die kopermyn net buite Rehoboth: Wie “benefit” daarvan? Nie die gemeenskap nie. En die klippe wat uit die myn kom word “gecrush” in Rehoboth en weer verkoop as “concrete” klip aan boukontrakteurs. Dis lekker in Kanaän. – Great uncle, RHB



Ek stem saam. Herregistreer asseblief ons PSEMAS. Julle sal verbaas wees wat julle sien.



So, nou het ek nie meer enige wit wasgoed in my huis nie as gevolg van ons vieslike vuil water in Olympia. My stort se “grout” lyk geroes, my toilet lyk of hy nooit gespoel word nie. Het van die water in 'n bottel getap en die afsaksel lyk soos moes in plaasdamme. Ons lewe sedert ­Oktober pal van winkelwater vir drink- en kosmaakdoeleindes. Eers is ons getroos dat dit net die opgaardamme is wat skoongemaak word. Maar wat nou? Hoe lyk ons geisers teen hierdie tyd binne? Swak, munisipaliteit. En ons is nou hartlik keelvol.



Uit betroubare bronne verneem, die onderwysers wat vraestelle merk word per vraestel betaal. Hoe meer vraestelle jy merk, hoe groter is jou salaris. Later is hulle so moeg en uitgeput en dan merk hulle net om klaar te kry. Ouers wie se kids 20 tot 22 punte gekry het, moenie los nie. Laat merk oor. Iewers lê daai punte rond.



Asseblief, kry vir ons ander ­speurders op Usakos wat nie met die mense rondhang nie. Regtig, wat inbreek betref word niks gedoen nie. Gee 'n nommer wat mens kan bel, want daar word niks gedoen nie. By my huis is al vyf keer ingebreek, maar daar gebeur niks nie. Waar is speurders wat hulle werk doen? Ek glo hulle weet wie die manne is wat groot inbreek, want hulle hou die mense se huise dop, dan word die goed weggery uit die plek, maar jy, meneer, weet mos wie die groot skelms van Usakos is. Sê maar net.



Die bladuitleg van Republikein van 7 Maart 2017 is goed. Bl. 3 en 4. Links: Katriena (min. van onderwys) praat net WIND . . . van kliëntediens en 'n handves en regtig, bla-bla-bla. Sy bly (soos altyd) in gebreke om die ­ineenstorting van onderwys aan te spreek. Teenoor haar op bladsy 4 praat die presidentsvrou oor die toestand van plaaslike onderwys en die skokkende statistiek van die talle leerlinge wat nie hul skoolloopbane voltooi nie. En o ja, terselfdertyd gooi sy vir 25 drenkelinge 'n reddingsboei. Dankie, me. Geingos, maar wat van die honderde ander wat verdrink? As jou man daarin belangstel en dalk sy politieke oogklappe afhaal, kan hy dalk nog reddingsboeie by die Chinese koop . . . “chiep”!



“Ministry of Education” Keetmanshoop: “HR department” wat so plek maak vir familie en vriende! Waar is die “supervisors”? Waar is die “director” van “education”? “Investiga­tions”, asseblief! “We've had enough!”



“Village Council” op Stampriet is heel duidelik nie op kantoor nie. Die telefoon lui tot dit doodgaan. Wie kontak mens in die ministerie om te kom kyk wat hier in Stampriet aangaan of nie aangaan nie?



Mr President, we are still waiting for the publication of detailed total costs of your lavish luxury travels last year. We have a right to know how and on what our hard-earned taxes are splashed on.



Besoek asseblief jou huiswerker se huis. Ons het ons huiswerker gedeeltelik gehelp om haar huis te bou. Ons kinders het toe ook al gewerk en hulle moes ook iets bydra tot haar huis se bou. Sy het immers jare agter hulle skoongemaak! Pas jou huiswerker op – sy's goud werd!



Windhoek se verkeer gee my grys hare. Jy kan nie 1 kilometer ry sonder dat iemand voor jou indruk, jou amper stamp of van die pad afdruk, iemand sentimeters voor jou injaag, 'n taxi reg voor jou stop of die een of ander bestuurder homself wangedra nie. Hulle oortree die wet terwyl polisiemanne in hul motors sit en toekyk. En anderpad kyk. Niemand pas die wet toe nie. Ek het al op baie plekke op die aarde gery en weet hoekom ons van die wêreld se hoogste ongeluksyfers het.



Ek is stomgeslaan deur die nuwe mode om geboue in Windhoek pikswart te verf. In ons klimaat is daar regtig meer geskikte kleure om by die omgewing te pas, dan praat ons nie eers van wat dit aan jou gemoedstoestand kan doen nie.



Aan die Republikein koerant. Baie dankie vir die diens wat u aan ­Rehoboth en die landsmense gee deur die SMS-kolom. Ons waardeer dit baie.



Aan Jenniffer v/d Heever, vra asseblief aan die minister hoe hy sal voel as sy kinders en die volk begin dood oor die besoedelde water in die land. Dis 'n totale skande. Die minister moet eintlik nie “pay” nie.



Eerste dag wat ek baie goeie “service” by Jakaranda Service kry na 'n lang tyd. Benita, hou sou aan. Jy's 'n ster. Hoop jy bly lank daar. – Anita

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.31 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.44 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1160.71 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 25.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.42/OZ UP +0.48% | Copper US$ 4.39/lb UP +1.72% | Zinc US$ 2 836.40/T UP 0.55% | Brent Crude Oil US$ 86.68/BBP DOWN -0.0117 | Platinum US$ 939.20/OZ DOWN -0.0008 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.31 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.44 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1160.71 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 25.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.42/OZ UP +0.48% | Copper US$ 4.39/lb UP +1.72% | Zinc US$ 2 836.40/T UP 0.55% | Brent Crude Oil US$ 86.68/BBP DOWN -0.0117 | Platinum US$ 939.20/OZ DOWN -0.0008