SMS'e vir 8 Januarie 2018
SMS'e vir 8 Januarie 2018

SMS'e vir 8 Januarie 2018

Mike Tyson gaan 'n gesondheidsplaas oopmaak in Kalifornië waar met dagga “geboer” (gekweek) gaan word. Dit klink vir my baie na die liedjie van weleer wat sê “die kerk en die bar sit langs mekaar, ha-ham”. Wolf in skaapsklere, of wat sêg ek? Damduiker



Supermarkte koop die slegste, suurste, derderangse vrugte teen 'n appel en 'n ei en verkoop dit dan weer ten duurste aan die publiek! Skandelik!



Kry 'n spesiale taakmag om die Omaruru-leeu-bedrogspul, wat onbevoegd handel dryf met ons leeus, toe te sluit!



NAPHA tree op asseblief teen onetiese Omaruru-leeujagbedryf! Wat 'n skande!



Wonder maar net! Wat noem mens nou die "Omaruru leeu-aksie"? Val dit nie onder onwettige handeldryf met 'n "spesiaal bedreigde spesie" nie?



Ek weet nie hoekom moet die president geprys word omdat sy konvooi teen 140 km/h ry nie. Die spoedgrens is mos 120 km/h. As hy teen laasgenoemde spoed ry, sal ek saamstem dat hy 'n goeie voorbeeld stel.



Geblikte Omaruru-leeus! Met die slegte internasionale bemarking vir Namibië se jagbedryf, sal die Erongo Conservancy ook die verantwoordelikheid neem vir dalende aantal gaste in ons bedryf?



Ag meneri, ek kan nou nie hierdie dinge verstane nie, wat gaan aan met dinge op ons grense, meneri hulle jaag weg ons vriende - ai tog en dan sit hulle gevaarlik lions tussen ons vroue, kinners en onse diere wat ons van leef. Ai nee a, dit gaan nou te ver, ons voel nou ook summier onveilig om ons diere innie veld te vat. Dit word nou tyd dat hierdie lions die korrupte mense en staatsmeneries in hul agterente kom knyp – ek huil nou amper.



Joos Platt, ek hoop die nuwe jaar is daar geen SMS'e oor jou of van jou nie. Al wat jy moet doen, gaan leer Usakos-polisie misdaadvoorkoming en hoe om sake op te los. Asseblief. X-kollega



Ek verstaan dat die MET sonder enige reëls van die wet leeus in die Erongoberge tussen die mense en hul diere uitgesit het, wie het hier wie se broeksak gevul? Na my mening is dit ver weg van natuurbewaring. Waarheen beweeg ons land?



Windhoek was nie so wonderlik gedurende die vakansie nie. In Klein Windhoek blaffende honde wat alleen gelaat word, vreemde persoon gee kos en ry dan weg en dan die geblaf! Heelnag! En -dag! En alewig alarms wat afgaan! Lekker man, lekker!



Not all "young graduates" with degrees & diplomas are born farmers, (boerdery is nie vir sissies nie) a retired elder like me, Manie Ross, has true farming experience & will increase productivity & production to the next level. Please, give me a chance!



Hoop regtig geregtigheid van ons regstelsel sal geskied in die ongeluk van verlede Donderdag met die regering se motorstoet naby Oshivelo. Was dit nie vir ons bestuursvernuf en die Liewe Heer se beskerming nie, was ons net 10 km voor die toneel die slagoffers van daai onverantwoordelike stoet wat mekaar gejaag het sonder vooraf waarskuwing, vele soos ons kan daarvan getuig. Dankie.



Staatsonderwys se slaagsyfer sal ook met IEB se 98% kan vergelyk word as selfone in klaskamers verbied word.



Dis 'n baie goeie besluit dat mediese fondse nie meer vir gim uitbetaal nie. Sommige fondse is uitgeput en op hul knieë. Versorg eers die siekes en laat die gesondes vir hulle eie gim betaal.



Exodus Evangeliese Lutherse Kerk is direk bewys dat die ELKRN outomaties haar roeping prysgegee het met outokratiese leierskap, onverdraagsaamheid, leierskap sonder respek vir andere se gevoelens en dubbele standaarde. Ek bid die Here om andere se oë oop te maak. Teleurgestelde lidmaat, baie het met hartseer gesterwe.



Dis weer terug skool toe en almal jaag winkels toe om betyds skryfbehoeftes en skoolbenodigdhede aan te skaf. Dit in die langste maand van die hele jaar!

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.48/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.76% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.86/BBP UP +0.98% | Platinum US$ 914.78/OZ UP +1.40% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.48/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.76% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.86/BBP UP +0.98% | Platinum US$ 914.78/OZ UP +1.40%