SMS'e vir 7 Desember 2018
SMS'e vir 7 Desember 2018

SMS'e vir 7 Desember 2018

". . . oral vure doodslaan."
Mandy Rittmann
Bladsy 15 het vandag se voorblad verdien oor aardverwarming. Lyk my nie een van die Peugeot-modelle is elektries nie. Dit sou eerder voorbladnuus wees as Tesla in Namibië aanmekaar gesit word of beskikbaar is. Ek het besluit om alle petrol- en dieselmotors te boikot tot elektriese voertuie beskikbaar is in Namibië. Lyk my niemand kry die boodskap oor aardverwarming nie!

Dagsê Namibië. Die CEO van Agribank, ek het ’n vragie vir u. Hoe werk julle sisteem dat ’n persoon (persone?) plase koop sonder om daarvoor te betaal. Verduidelik hier op hierdie platform, sodat ons kan weet.

Ek het alle respek vir ons president verloor na sy gelukwensing aan sy ministers. Hage is ’n swakkeling. Hoe op dees aarde kan jy hulle nog geluk wens, nadat hulle niks gedoen het nie. Ons arme land is gedoem!

Ons bly sowaar in ’n vreemde land. Hoe kan Hage Geingob die ministers prys vir goeie dienste gelewer? Geld dieselfde lofprysings vir onderwys en gesondheidsdienste? Kom terug aarde toe, president! Onderwys is in sy peetjie, gesondheidsdienste ook. Mense sterf onnodig oor nalatigheid en hulle word almal geprys. Mense, maak oop julle oë, 2019 is verkiesing. Stem in vadersnaam reg en los die korrupsie. Die mense op die grond krepeer van ellende en hulle eet en slaap rustig, Niks ge-"worry" nie! - Verbitterde Namibiër

Arme Calle probeer ook net oral vure doodslaan. Maar neem tog in ag dat ek ook verkies dat NamibRe nie die onderskrywers van my polis moet wees nie, want jul het dan tot nou toe nog net bewys dat jul glad nie beheer het oor die geld wat jul het nie. Wat van ons bankrot bank waar die geld ook landuit is om nooit weer terug te kom nie? Ha! Nou weer ’n nuwe NamRa. Net weer ’n spul wat hoogsbetaalde posisies beklee, wat ook weer deur die belastingbetaler betaal moet word. Wat van die mense wat blykbaar tot nou toe nutteloos was en nie hul werk gedoen het nie, word hulle nou almal afgedank? Nee ou Calle, jy moet maar eers van die hele spul ontslae raak en mense aanstel wat regtig wil werk.

Ek kan nie verstaan hoekom word so ’n groot bohaai gemaak oor die miljoenêr Rus wat miljoene dollar in ons land kom belê nie. Hulle kan al die onproduktiewe hervestigingsplase aan sulke beleggers verkoop. Dit sal ons lamlendige ekonomie goed doen.

Ek raak blind van woede as ek lees van ’n barbaarse vark wat sy arme hond aan ’n ketting vasmaak en in die son los. Dis die tipe wese wat ek graag in die hande wil kry en hom of haar laat voel!

NamibRe. Oom Calle het versekeraars se geld nodig om sy boeke te laat klop.

Geagte Kaptein McNab. Na aanleiding van Mnr. A D Van Wyk se brief in die Republikein, glo ek u moet die inligting soos vervat in skrywes deur Martin Dentlinger aan u, openbaar maak asseblief. - RBG-lid

Dit is nou al maande dat ons wat woonagtig is in Kroonstraat, Khomasdal smeek en herhaaldelik bel dat die straatligte herstel moet word. Tot dusver geen reaksie! Ons veronderstel dat indien ons enigsins enige skade ly aan ons huise en besittings die eise by die munisipaliteit ingedien sal word. Ons moet maar net sorg dat ons rekeninge op datum is, maar van diens van die munisipaliteit is daar geen sprake nie! Dalk moet julle sommer oorweeg om die vullisdrom in die straat te verskuif na die rivier, sodat dit minder soos ’n varkhok hier kan lyk!

Cenored, what are you doing here in Okahandja? For 3 weeks streetlights are not working, dark in the evening. We struggle with everything. Please we want service!

Ek soek tog ene Nicky wat Rav 4 onderdele te koop aanbied. Dankie. Sebastian by 081 2361 011.

Ek het weer probeer, dit was groot pret. Net twee verkeerd. Ek neem net deel aan Mega Jackpot om my algemene kennis te toets. Dankie vir die geleentheid. Kan nie wag vir môre nie. - Verslaaf

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.82/OZ UP +0.32% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.39% | Zinc US$ 2 869.60/T UP 2.25% | Brent Crude Oil US$ 87.28/BBP DOWN -0.0082 | Platinum US$ 901.07/OZ DOWN -0.0012 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.82/OZ UP +0.32% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.39% | Zinc US$ 2 869.60/T UP 2.25% | Brent Crude Oil US$ 87.28/BBP DOWN -0.0082 | Platinum US$ 901.07/OZ DOWN -0.0012