SMS'e vir 5 Julie 2018
SMS'e vir 5 Julie 2018

SMS'e vir 5 Julie 2018

". . .werk hard vir ons geld. . ."
Mandy Rittmann
Die munisipaliteit moet intensiewe ondersoek doen by informele nedersettings. Mense wat huise gekry het, verhuur dit uit en gaan slaan sinkkaias op en vra nog grond. So word ander benadeel wat nog nie grond het nie.



Dit gaan my verstand te bowe dat vir ons wat so baie "tax" betaal en ons wat alles volgens die boek doen, moet alles duurder word in die lewe, maar ons salaris bly dieselfde. Hoe dink julle "government" moet ons aan die lewe bly? Ons betaal ons gat af vir "tax" en die hospitale en skole lyk soos die hond se dinges, nou wil julle weer styg met alles. Ons is nie Suid-Afrika nie, kom by! Ons werk hard vir ons geld en julle vat dit net. Vir wat? Bewys bietjie wat julle met ons geld doen.



Mr President! Municipal service rates increases, electricity, petrol, diesel etc, etc, etc. Increases are milking citizens dry! Why don't you prosecute the corrupt officials, people. Freeze and sell their corrupt fortunes and make them pay back the stolen monies and you would have billions to fix the wrongs of this country, instead of bleeding the people dry!



Ek lees oor klipgooiery by brug. Ons was altyd te voet ontplooi by probleemareas deur Joos Platt. Ek deel ook sy geheim van misdaadvoorkoming. Op vullisdromdae moes ons in vullisdromme krap om misdaad te voorkom en het baie suksesse behaal. Dit het Joos Platt ons maak doen. - X-kollega, Katutura Opsporing



Chinese, Swapo partnered Tobacco plantation: Controversial double standard government project as Namibia has strict non-smoking laws. Zambezi governor says project will increase food production – hello, are we to eat tobacco? – and generate jobs. Rather use the 10 000 hectare for food production to sustain Namibia and provides jobs and health!



Verantwoordelike drankgebruik raak (weer) die goue gans. Wat 'n waardelose stelling. Wie moet dit lees, sien en toepas? Die opvoeder, geheelonthouer, drinker, suiper of die alkoholis? As jy wil gebruik, ongeag of jy oor aangebied word, bly weg van voertuigbestuur. Soos in weg! Amen. - Ollie Joubert



Corruption is very high at our borders to Zimbabwe. They walk in the office, pay bribes, don't pay import tax. People come illegal into Namibia. Please, ACC, Minister of Home Affairs. I travel four times and use three different borders, they do the same. Please our Namibians are used by money.



Dis skokkend om te hoor dat ons 0.16-rugbyspan in Kimberley sit sonder sweetpakke en speelbroeke! Mnr. Sollie Duiker het mos eensydig die leweransier verander vanjaar. En dit is nou die gevolg! Waarom nie by die leweransier bly wat homself al in die verlede bewys het nie?



NWR Etosha. Your toilets on the road, only one, is in a bad condition. No water, no toilet paper. Pull you self together to be proud of your job.



Wat 'n verrassing. Ek sien nou die dag na 30 jaar die skrander oudpolisieman, Joos Platt, raak. Hy was 'n onverskrokke ondersoekbeampte. Hy het menige kriminele aangekeer. Joos, geniet jou vrye lewe. - Lood Viljoen



Baie dankie Chill for Charity. Julle sal geseënd wees. En die beste van alles, julle doen dit in jul eie gemeenskap.



Henriette Lamprecht se briewe aan Liewe Gerda is skreeusnaaks. Mag Klaradyn se ma ons nog lank laat lag!

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!