SMS'e vir 31 Januarie 2019
“. . . ingryp en help . . .”
Mnr. Engel van Hentiesbaai, smaak my iemand gedra hom dalk sleg en as hy aangepraat word, speel hy die rassekaart.
Die visrotte moet nog sit tot die jaar 2040. Hulle verdien dit.
Ek wil nogal saam met Maandag se SMS-skrywer stem – hoewel ek wil sê ek het die grootste respek en dank vir almal wat help om ons paaie veiliger te maak. In die bestek van agt dae het ek ook uit Windhoek Swakop toe gery en van daar na Henties en Walvis. Ek is vriendelik deurgewuif by elke padblokkade, maar my bestuursderslisensie is nie een keer gevra nie en my lisensieskyfie op die voorruit nie een keer nagegaan nie. Tussen Swakop en Henties was daar geen verkeersbeamptes nie.
Ek het foto's van Katutura-hospitaal op Facebook gesien. Wou net weet, kan die privaat sektor nie ingryp en help nie? Die banke, Namport, NamWater, Social Security, vis-companies, ensvoorts. Hul sponsor derduisende vir sport en onnodigheid terwyl die hospitaal so lyk.
Klimaatverwarming: Al die satelliete rondom ons planeet aarde wat vir die banke, selfoonmaatskappye, vir weer en noem maar op orbit het 'n baie groter invloed op ons klimaat en aardverwarming as wat ons dink. Ek sou graag wou weet wat is die banke se standpunt oor klimaatverandering? Vir elke transaksie wat een mens per maand maak (15, 25 of 30?) sê die masjientjie “GPS . . . tra la laaaa”. En die satelliet stuur inligting.
NaTIS Rehoboth, the two examiners here must go who are constantly failing most students coming from reputable examiners and reputable driving schools.
It seems that woodrot is now the order of the day. Please investigate the people behind the illegal export of our valuable resource!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie