SMS'e vir 29 Mei 2019
SMS'e vir 29 Mei 2019

SMS'e vir 29 Mei 2019

"...is nou net een te veel..."
Mandy Rittmann
Leerlingdokters by Katutura hospitaal. Ek lees niks van dokters nie. Waar is die gekwalifiseerde dokters dan. Ek lees in die berig van leerlingdokters en mediese beamptes. Waar is die dokters dan. Aarde, betaal dan tog die leerlingdokters, dit is 'n skande!



Read this Mr. President: Bush medicine in hospitals, because of shortages of most basic things like plasters and bandages, actually they have about 10 percent of most necessary medication prescribed by WHO for hospitals. And you want to spend 730 million (up from 400 million in one year?) on a luxury Swapo headquarters which includes a Shopping Centre? Government has no shame!



Jammer om te sê, maar hierdie 2% storie is nou net een te veel. Die Duitsers, die Engelse en die Boere het dit nooit reg gekry om die land 'n staatsdepartement, of 'n munisipaliteit bankrot te werk nie, maar 'n onafhanklike Namibiese regering kry dit reg. Kry hulle nie skaam nie?



Wie kry die voordeel uit hierdie 2% storie? Die gewone werker, wat vir die staat werk en 'n plaas besit en dit nie kan bestuur nie? Hy betaal 2% en die res betaal ander wat die 2% betaal. Ag, geliefde land, waarheen foeter ons nou?



Ek moet 2% gee van my salaris, so dit beteken ek moet minder Gin&Tonic drink oor naweke. Daar is nie 'n manier nie. Ek werk hard genoeg vir my geld en betaal boonop nog my ore van my kop af op belasting.



Die regering hou vol, dat die 2% bydraes absoluut vrywillig is. In dieselfde sin, word gesê indien die belastingbetalers nie die 2% vrywillig gee nie, gaan belasting verhoog word om die geld te in. Waar is die vrywillig in hierdie situasie?



Belasting: Hoeveel geld wil die regering nog op die jeug spandeer, wat nooit vrugte afwerp nie. Wat van die miljoene van NTA wat vir opleiding sou gebruik word, word dit dan nie vir die jeug gebruik nie, maar daar word eerste 'n klomp nuwe soustreinryers aangestel, dan word daar 'n klomp duur motors gekoop, oorsee se reise gereël en dan is die geld op en nie een jeugdige het daarby baat gevind nie. Net nog 'n soetsappige liegstorie!



Mevrou Geingos, u redenasie oor sodomie wet is onlogies en onbybels. Pas op! God laat Hom nie bespot nie! Die regering met sy slim planne, wat alles wil wettig en verander. Is daar nie genoeg opgefoeter nie?



Geagte meneer Kleynhans. Ek lees gereeld u sieninge in koerant. Ons bly in Lüderitz, ons hoof en HOD van Angera Penquena gebruik 'n hele periode net om te preek oor hare en dus hare wat net dik is en wat gekam is. Sê tog vir die geleerde onderwysers, wat is “Education”. Ons kan nie wag dat ons kinders klaar maak nie. “Bullying and discrimination” vier hoogty by Angera Penquena, en die kinders wat oor hare huistoe gestuur word. 'n Hele skooldag verlore.



Aan mnr. WP Lourens. Nee jy het dit verkeerd. Kanime is niks anders as 'n amptenaar nie. 'n CEO van 'n maat­skappy nie. Ons praat nie eens van al die byvoordele nie, dit is hoekom die land plat sak is.



Met verwysing na jou berig van Maandag 27 Mei 2019. Die jong seuns wat een dag gehad het om as span saam te oefen en nogtans die guts gehad het om beskikbaar te wees, verdien meer erkenning vir hul poging. Om persoonlike aanvalle op sekere individue te loods is geensins aanvaarbaar. Opbouende kritiek kan baie meer vermag, as om afbrekend te wees.



Nou van wanneer af is Kanime 'n CEO of 'n hoof van 'n privaat onderneming? Dankie vir jou oningeligte smart!



As 'n streekkantoor besoeker in Karasstreek by die koshuise in Karasburg. Het ek opgemerk, dat die mense wat in die blokke werk by toiletpotte en vuilvloere meer die oorhand het in die kombuis, en dit gaan gepaart met kieme, wat van hepatitis. Asseblief mense kyk daarna!



Koop dan vir die koerantverkopers meer sigbare klere, hulle het seker nie geld om ander klere te koop, anders sou hulle mos nie koerante verkoop nie!



Wat beteken die woord Demokrasie?



Is daar dalk 'n mediese fonds wat persone ouer as 65 as lede aanvaar.

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.91 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.28 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 213.91/OZ UP +1.06% | Copper US$ 3.98/lb UP +0.02% | Zinc US$ 2 456.10/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 87.14/BBP UP +0.87% | Platinum US$ 908.98/OZ UP +1.58% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.91 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.28 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 213.91/OZ UP +1.06% | Copper US$ 3.98/lb UP +0.02% | Zinc US$ 2 456.10/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 87.14/BBP UP +0.87% | Platinum US$ 908.98/OZ UP +1.58%