SMS'e vir 24 September 2021
Hierdie mense wat die kinders uitpasseer vir hulle lisensies maak my siek. Wonder of hulle kinders het. Sou hulle daarvan hou dat hulle kinders onnodig afgekeur word. Die goed waaroor hulle die kinders afskiet sal nie ongelukke veroorsaak nie. Mag die hel hulle almal haal. - Hester
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie