SMS'e vir 24 Junie 2019
SMS'e vir 24 Junie 2019

SMS'e vir 24 Junie 2019

". . . nie 'n plan B nie."
Mandy Rittmann
Bollemakiesie vir renosters: Ja, dis baie goed en word waardeer, maar hoeveel bollemakiesies is nodig? Die probleem bly die Chinese wat alles wat lewe vernietig.

Gabrielle Lubowski het reg. Anton het aan beide kante van die draad gespeel, en al het hy 'n pos by Swapo beklee, was Swapo nie sy baas nie. Hy het ’n ander baas gehad en die opdrag om hom te elimineer het nie uit die geledere ontstaan nie. As Swapo dan nie die opdrag gegee het nie, wie anders sou dit gedoen het? Swapo het hom dalk as verraaier gesien. Na 30 jaar kan hulle dit maar net sowel erken. Hulle was bekend met die feit dat hy twee meesters gedien het.

Hoekom kan Home Affairs nie net ’n extension op die huidige passporte gee nie, want meeste mense het meer as 6 skoon blaaie in hul boekies wat verval het. Nou moet ons almal wag tot wie weet wanneer.

Het Home Affairs nie ’n plan B nie? Hoekom nie die vervalde passporte met 6 maande verleng nie?

Oorlog op plastiek: die antwoord is eintlik so simpel, as vervaardiging van nie-biodegradable plastiek wêreldwyd verbied word. Maar nee, dis die ryk, powerful base wat miljarde maak. Hulle sal nooit aangevat word nie vir die vernietiging van die natuur, omgewing en diere wat sterwe. Al wat hulle oor worry is geld. Baie treurig!

Kan iemand dalk bevestig of daar ook 'n moratorium is op die uitvoer van Namibiese rooivleis na China?

Ek is geskok deur die bedrae oor wat die hoëkoppe van Gobabis verdien en wat nog te sê van die ministers. Eto! Julle mors met die land se geld! Waarheen gaan dit nou? Die verkiesing sal seker vir ons help, mense. Finansies, gee jul niks meer om vir ons arme land, dat jul so mors. God is daar, speel maar lekker.

Ramaphosa, ons almal weet Ace trek jou stokke, jy is soos Hage. - Spookasem

Khomasdal-kliniek. Baie dankie vir jul diens wat jul lewer. Die dokter plus personeel, jul doen regtig jul bes om die siek mense aandag te gee. Stampvol kliniek elke dag, maar jul hanteer ons siek mense en bejaarders baie, baie goed. Katutura-hospitaal kom leer bietjie. Ek gaan al ’n geruime tyd daar, maar kom sonder stres daar uit. Baie goed. Hou so aan. Ons waardeer wat jul doen vir die siek mense.

Kom ons as mense van Namibië bid tot die einde van die jaar elke week vir die herstel van ’n aspek van ons land en sy mense. Kom ons bid die week vir die manne van ons land, dat die vrees van die Here oor hulle sal kom, dat hul hulle plek as koning priester en profeet sal volstaan. Sal wegdraai van drank en geweld en hulle gesinne sal lief hê.

Dankie aan Omega Sekuriteit by Maerua Spar vir hulle eerlikheid en opregtheid. Hul het die inisiatief geneem om my vriende te kontak toe ek my foon en aankope agtergelaat het, Woensdagoggend. Vertroue in jou medemens bestaan nog in Windhoek. Baie dankie.

Ek soek raad met duiwe in die dak van ons kerkgebou. Hoe kan ons keer dat hulle daar kom nes maak?

As liefde belangriker as geld is waarom betaal jy nie jou water- en ligterekenning met ‘n drukkie nie? – Sukejaki

Ek sien die netjiese groen vullisdrom (skip container soos ons dit noem) hier in Keetmanshoop. Man, dit is nou ‘n meesterstuk. Netjiese werk. Ek verstaan dis ‘n company in Windhoek Creative Welding wat dit reggemaak het. Well done. Netjiese werk man.

Is dit nie duidelik dat Air Namibia aan die regering behoort nie? Nou moet jy dit so sien: die staatskoffers is leeg deur wie se toedoen? Onderwys en wie goed almal kry geld by die staat wat hulle wat mee maak? So asseblief, as u nie weet wat aangaan nie, hou op om elke keer te verwys na Air Namibia wat alleen die land se hele geld gegee word deur Oom Calle.

Ek het nou net 2 boeke gelees: The Presidents Keepers en Gangster State. Ongelooflik wat in Suid-Afrika aangaan. Wonder of dieselfde in Namibië gebeur.

Die afgelope tyd lees ek baie oor die uitlatings van die Chinese Ambassadeur in Namibia, mnr. Zhang Yiming (“Sing vir Min”). My boeta: Hier in Rehoboth se hoofstraat zulla baie van jou soort. Ek is nie een van daardie dronkg*t, domg*t, bangg*t Rehoboth Basters nie. Jy ken my nie. Gaan aan, jy en jou terplaatse comrades. In Repport is ons ordentlik. Ons stap nie net in en skop, skiet en donner nie. Gaan aan. . . Een oggend word jy wakker met ‘n Baster op jou voorstoep. Figuurlik gesproke. – Basterbul

The cleaner in question was assigned the task of occasionally taking charge of the registry on the basis of the talents, skills, prior experience, knowledge and expertise that she possesses, but above all else her interest and preparedness to perform such an extra assignment in addition to her duties as per her job description. Handling of mail forms part of this temporary task, and it requires collecting postal mail bags, and transport is needed for that purpose. The aspect of confidentiality discourages one from considering colleagues like the one who authored the sms which was published on 21 June 2019 in Republikein newspaper. Such an individual can easily disclose information on personnel matters that is not meant for public consumption. - AJ llHoeseb, Streeksdirekteur van Onderwys, Kuns en Kultuur, llKharasstreek

Ek lees van Lubowski se vrou in koerant. Hier is name van manne wat eerste op toneel was. Katutura-opsporing onder bevel van Joos Platt. Milton en Pottie. Later het Rooies, Jumbo en toe Sass van die lykshuis opgedaag. Ondersoekspan wat aangestel was, was swak en onervare ondersoekers wat sensasie gesoek het.

Iran het ‘n groot, baie groot fout gemaak. Ydele beloftes het hom mislei. Die hele streek word betrek. Die weste gaan optree en die streek (Midde-Ooste) destabiliseer. Hulle gaan hom, Iran, annekseer en onder internasionale administrasie plaas. Dit gaan nie die derde wêreldoorlog wees nie. Dit gaan kom. 2040 is nog ‘n bietjie ver. Kom ons wag en kyk.

Kan iemand dalk sê of Mount Sinai Drug & Alcohol Centre by die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste geregistreer is as ‘n rehabilitasiesentrum soos wat die wet vereis? – Ludwigh

Jer. 22:29 & Jes. 14:20. Hierdie regering, hulle wat die land regeer, tart God die almagtige op elke denkbare wyse uit. Die nuusblaaie van al die jare is tot oorlopens toe vol van alles wat die regering verkeerd doen. Die kerk druk ook sy vinger in God se oog met dinge wat verkeerd is, as regte aanvaar en omgekeer word. En nou om die heilige gees as vroulik te klassifiseer!!! God sal hierdie land, sy regering én die kerk tot op hulle knieë bring. Jer. 15:6 & Jer. 11:14.

Het 6 dameswintertruie vir volwassenes. – 081 616 5755

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.84 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.93 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.33 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.93 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 219.21/OZ UP +1.30% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.07% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.59/BBP UP +1.39% | Platinum US$ 907.33/OZ UP +1.39% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.84 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.93 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.33 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.93 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 219.21/OZ UP +1.30% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.07% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.59/BBP UP +1.39% | Platinum US$ 907.33/OZ UP +1.39%