SMS'e vir 24 Julie 2019
SMS'e vir 24 Julie 2019

SMS'e vir 24 Julie 2019

". . . beter om langs die pad te ry . . ."
Mandy Rittmann
Dit is ’n jammerte dat ons as salaristrekkers 2% van ons swaar verdiende loon aan die goewerment moet afstaan. Daar is miljoene ter miljoene wat gesteel is. Miljarde en miljarde gaan selfs die land uit. Die Chinese sit nou met twee van ons grootste uraanmyne. So, waantoe is ons op pad? President asseblief, asseblief, asseblief! Ek as ’n burger van hierdie land trek geen voordeel nie. Dankie.

’n Skrywer in Rebublikein stel dit soos dit is. As jy in die Etosha-wildtuin gaan rondry, sorg dat jy dit met ’n huurvoertuig doen of glad nie. Uit ondervinding weet ek tussen Okaukuejo en Halali is dit 100% beter om langs die pad te ry as daarmee, selfs met jou gehuurde 4x4. Die skrywe is net vir inligtingdoeleindes. Dat iets daaraan gedoen moet word is egter ’n geloofsaak. - SAP&H

Ai, dit is tog hartseer dat Etosha wat vir ons ’n toevlugsoord was, nou so in vervalle is. Dit is ’n plek waarna ons elke jaar uitgesien het om te gaan, maar nou weet ons nie meer of ons daarvoor kans sien nie. Soveel mense het nou al gekla. Nie omdat daar net gekla wil word nie, maar omdat ons almal die eens gewildste rusplek in Namibië wil sien opstaan en uitstaan bo die stof van verval. Groot, groot asseblief, ruk tog die plek reg en hou dit reg deur gereelde instandhouding.

Het voorheen reeds genoem, wil dit egter net weer benadruk. As jy na donker in Afrika bestuur, soek jy jou dood! – DV

'n See-fosfaatmyn behoort nie minder skade aan die visbevolking te doen nie as wat reusediamantbote doen nie?

Why are the politicians so quiet on the Phosphate Sea Mining? Can it not be seen in the same light as foreigners buying land? Although this one has an even more disastrous effect on our sea and workforce in the future.

Ðe Wet shaft to the Tsumeb municipality? Oh please never! We taxpayers can’t afford it! It will end at a scrap dealer! Please recalculate!

Weatherly gaan die De Wett-skag aan die Tsumeb Munisipaliteit skenk? Please think twice. Who will manage it with whose money? Weatherly has to look after it and keep it in order. If interest does show up sell it to a private person. Don’t put it onto Tsumeb taxpayers' account. Tourists can only walk around and look up so what?

Die persoon wat geskryf het oor SPCA. Ja, hulle het my hart al baie kere gebreek. Diere word te vinnig uitgesit daar, hul het nie ’n kans nie.

’n Skool kan nie regkom sonder skoolfonds nie. My kind is my kind, dit is nie die regering se verantwoordelikheid om vir my kind ’n toekoms te gee nie. Ek is so bly ek betaal skoolfonds waar my kind skool gaan, daarom kan die betrokke skool soveel geleenthede vir my kind bied. Die skool floreer en almal is trots op ’n puik skool. Gaan kyk aan die einde van die maand waarheen gaan gelde wat jy vir jou kind se skoolfonds kon betaal het. Kinders loop met die duurste selfone, duurste skoene en klere? Ek wonder maar net: ons het geld vir dit, maar nie vir jou kind se opleiding, wat belangrik is nie.

Ek stap Saterdag by een van ons grootste supermarkte in en koop verskillende items. Die koffie wat op die rak gemerk was vir N$62,99 verskil met N$30,00 toe ek by die kassier kom. Ek het dit nie geneem nie. Ons het die eienaar in kennis gestel. Hy het die prys van die rak laat verwyder en gesê hy is nie bereid om N$30,00 te verloor nie. Wat sê die wet? Moet jy nie die prys op die rak betaal nie?

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%