SMS'e vir 23 Maart 2017
SMS'e vir 23 Maart 2017

SMS'e vir 23 Maart 2017

“. . . alles reggepraat, maar niks word gedoen . . .”
Mandy Rittmann
Die berig oor grond in Okakarara hap wind. 20 ha is 200 000 vierkante meter. Dit beteken 200 000 maal N$2 500 is N$500 miljoen vir die 20 ha grond. Dan kan hulle almal maar by my in Grootfontein 'n ou stukkie grond kom kry. - Boerseun



Executive immunities should under NO circumstances be granted to ministers. It would leave the door wide open for crimes/corruption. It should not even exist for the president! If anyone does the crime he should be prepared to do the time. It is shamefull that especially top goverment wants to be excluded. What makes them better than any other citizen? ALL should take responsibility for their actions!



"Luiperd se grudood skok". As roofdiere luiperds en cheetahs vee doodbyt, skape bokke en beeskalwers op die plaas, moet die boere dit eers rapporteer en vir die ministerie wag en nog diere laat doodbyt? Gaan die ministerie die skade weens die vee doodgebyt uitbetaal? Ek vra maar net.



Ja Namibië, ek is nou 86 jaar oud en na 27 jaar is dit die eerste keer dat ek my g@t sien met my Psemas. Stupidity rules.



Kind in park geskiet: Ek het my bedenking nou oor die manne in siviele drag saam met die teenstropery-eenheid. Ek meen 'n Toyota Fortuner is nie elke hierjy se ryding nie!



Dis 'n skande dat so baie weermaglede op man, vrou en klein kinders skiet om dood te skiet anders sou hulle net na die "tyres" geskiet het. Hulle het mos gesien daar is klein kinders in die motor. Is daar dan nie 'n leier in die groepe wat sulke dinge kan verhoed nie? Hoe jammer dat 'n mens deesdae moet vlug vir die mense wat jou moet beskerm. Sterkte aan die Keil-gesin. Ons bid vir Alexia.



In China is die minister van polisie 17 jaar tronkstraf gegee vir korrupsie. As hy in Namibië of SA was, sou hy skotvry gewees het, want in Namibië en SA is dit normaal.



Wat gebeur het in daai wildpark met daardie familie moes nooit gebeur het nie. Die arme kind is so te sê dood. Tien-teen-een was daai die wildstropers self wat dit gedoen het. Hoekom kan hulle nou skielik nie weet wie was verantwoordelik vir dit wat gebeur het nie?



Wat maak donkies anders as enige ander dier? Perde word in eerstewêreldlande geslag. Ek is ook lief vir my bees, maar ek moet lewe en jy - besorgde oor donkies - moet eet. Daar is duisende nuttelose donkies in ons land. Daar is 'n kultuurgroep in Namibië wat donkievleis bo enigiets verkies.



Die mense wat kla oor die huur wat so duur is, gaan bank toe, leen geld en koop 'n huis.



Hier in Rehoboth word alles reggepraat, maar niks word gedoen. So hou op praat en beginne doen die dinge asseblief.



Die begraafplase. Mense, dis reëntyd en na die reënseisoen word die begraafplase geskoffel. Dis hoe dit nog altyd was en sal wees. Elk geval, hoekom moet iemand anders altyd verantwoording doen oor my geliefde se graf?



Mnr. Nujoma, kort na onafhanklikheid is bv. houtwerk as vak uitgefaseer by hoër- en laerskole. Die tegniese skool is omgeskakel in 'n akademiese skool. TransNamib, wat die beste ambagsmanne opgelei het, se ambagskool is gestop. Hoekom? Omdat ons voorouers glo te hard met hulle hande moes werk?



Ek is ten gunste vir die slag van donkies. Dit verskaf 'n inkomste vir die mense wat swaar kry en sal sorg dat daar minder donkies op die paaie is. Vra vir my! Ek het my voertuig afge­skryf toe ek 'n donkie op die nasionale pad gestamp het, baie gelukkig om dit te kon oorleef.



Psemas, gaan steek kers op by die privaat mediese skemas of nog beter, vra hul om dit vir Psemas te doen, sodat hul tender vir die werk voor ons land ook oorkom soos met die RSA se maatskaplike uitbetalings.



Kate du Toit, in die Namibië waar ek woon, is korrupsie aan die orde van die dag. Is die staat bankrot en kan nie personeel en verskaffers betaal nie. Skiet die weermag op toeriste, so kan ons vir ure aangaan. Die land het probleme wat ons nie kan oplos nie.



Duidelik weet die teenstropery-eenheid nie die verskil tussen stropers en 'n gesin wat kinders insluit nie. Van wanneer af kan 'n klein kind 'n stroper wees?



Meeste mense wil graag hê dat wildstropers gevang moet word, maar dan moet die teenstropingseenhede asseblief behoorlik opgelei word. Om so sonder identifikasie op 'n gesinsmotor met klein kinders te skiet, is absoluut waansinnig! Dit gaan ons toerisme ernstig knou.



Oliver Pretorius se foto van 'n valk wat 'n vinknes beroof is baie besonders. Ek vermoed hy is 'n sperwer. Wie kan die rower identifiseer? - Oom Peet



Uwe Neustädt se foto van 'n rooiborsduifie by haar kuikens is ongewoon. Gewoonlik word net twee kuikens grootgemaak. Kan Uwe miskien meer laat weet, asseblief?



Aan Alexia se ouers: ons bid vir julle. Jesus genees. - 'n Tannie van Tsumeb



Geagte voorsitter van die Hardap Regional Council, wie het jou gesê Hoachanas se prioriteit is 'n brandweervoertuig terwyl daar nie ambulans is nie? Is jy bewus dat pasiënte vir die ambulans van Mariental moet wag? Wys dat jy nie ken wat in jou omgewing aangaan nie.



Helené "Sê maar net" Woensdag 22 Maart: Bravo, jy slaan die spyker op sy kop.



Reg en geregtigheid. Wet en orde - ons het dit in Gibeon nodig. Wanneer sal iemand kom wat hierdie dinge sal sien en orde handhaaf? Onwettige cashloans, dwelms en daggahandel. Knap ondersoek, asseblief.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.9 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.91 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.9 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.91 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%