SMS'e vir 23 Januarie 2018
SMS'e vir 23 Januarie 2018

SMS'e vir 23 Januarie 2018

“. . .oor die aftreedatum. . .”
Mandy Rittmann
Ja, die Herero's verklaar weer oorlog teen die Duitsers soos 100 jaar gelede. Rukoro, wees mans genoeg en vra verskoning in Amerika vir al die weerlose vrouens en kinders wat julle voor die "genocide" vermoor het. Geweld kom nie net van een kant.



Oor Erongo-leeus: Feit is dat die bewaringsgebied EMNC nie hoë heinings rondom het nie. Dis feitlik oop. Daar is sewe kommersiële plase reg in die middel van die berg, waarvan vyf nie lede is nie. Almal wil nie leeus vrylopend op hul plase hê. Twee plase is lede en hulle wil ook nie leeus hê nie. Waarvoor wil MET en EMNC dus leeus op ons vryheid kom afdwing? Laat hulle tog hulle eie leeu-bewaringsgebied op hulle eie gebied met geëlektrifiseerde drade inrig, maar nee, skynbaar is dit beter om die nog oorblywende boere met leeus te laat vlug. Wonderlike idee, of hoe?



Slim boer wie sê skape nie blêr as hulle in paniek is en doodgebyt word. Kyk na die foto in Republikein van 17 Januarie 2018, bladsy 2. As jy daar water sien, het jy 'n bril nodig. Maar ek is bly ek het jou laat lag, lag is altyd goed! Met die nuwe hoë vergoedingsgelde mag daar nog baie sulke slagting gebeur.

Laat die Namas en Herero's ophou geld soek by Duitsers.



Die saak Herero/Nama vs. Duitsland. Ek wonder wie betaal die regskostes. As dit ons regering is, dan hoop ek Duitsland staak alle hulp aan Namibië. Hulle het al miljarde gegee. In elk geval, die geskiedenis leer dat daardie oorlog deur Samuel Maherero en Hendrik Witbooi begin is. Die Duitsers het maar net in selfverdediging opgetree.



The state of Government buildings, hostels, schools is shocking and shameful. See pictures in Namibian of 22 Januarie 2018 page 6/7. Why is it that that no maintenance is ever done and they have to fall to ruins and then hundreds of millions spent in rebuilding?



Dit is seker goed dat die ministerie van onderwys besluit om nie afgetrede, goeie kwaliteit onderwysers wat nog die passie het om onderwys te gee meer aan te stel nie. Maar my vraag is: Wat dan van die president en ministers wat al lankal oor die aftreedatum is, maar nog steeds in diens is van die regering? Watse verskil is daar tussen hulle en onderwysers? Neem besluite, maar trek die streep dwarsdeur, asseblief! - Keelvol van Oshakati



Wie het vir Donald Trump die Republikein se SMS'e asook Netwerk 24 se kolomme vertaal dat hy so goed weet wat hier aangaan? Behalwe Botswana wat deur Anglo America die regte pad gewys is, is daar enige ander Afrikaland wat vir ons 'n voorbeeld kan wees?



Ek wil tog iets sê oor skool gaan. Solank 'n kind op skool is, word hy of sy soos 'n kind behandel, maar sodra jy swanger word terwyl jy op skool is, behoort jy nie in een klas met die ander kinders nie, want swanger­skap het baie nukke en grille, so vir swanger dames moet ná skool klasse aangebied word, sodat die kinders hul aandag in die klas volledig aan die onderwyser kan gee. Hier is nou ook twee swanger meisies by een skool in die Suide en die ander meisies is heel ongemaklik. So laat die minister asseblief iets aan die probleem doen. - Ongelukkige ouer van die Suide



Oranjemund Town Council! Why are we still being stopped at the gate by Namdeb security? Is it not an open town? Please do something!



Keetmans nou 'n 2de Rehoboth. Dreinwater vloei in die straat af, bel en rapporteer, dan vat die mense drie dae om uit te kom. Ons moet die stank inasem, want dis reg voor ons voordeure.



So gepraat van hepatitis E. Die mense wat rondom die NG kerk in Otjiwarongo hulle toiletdinge doen, kan dit nie ook hepatitis E veroorsaak nie? Dis in die middel van ons dorp.

Ek stem 100% saam met die bydrae oor besoedelde rivierlope en betaling vir plastieksakke. Wat het van vorige pogings geword om plastieksakke te verban of ten minste ernstig hok te slaan?



Welwitschia Hospitaal Walvisbaai is die beste hospitaal in die land. Uitstekende diens, vriendelike personeel, kan nie praat van skoonheid. Mense, meestal staatshospitale! Gaan leer van hulle iets asseblief.



"Mariental Traffic Officers", julle doen jul se werk. Mens kan sien die "drivers" daar is gedissiplineerd, maar wanneer dit kom by vir elke klein "mistake, tickets" links en regs uitdeel, is dit nie meer werk nie. Op daardie manier maak julle die "drivers" senuweeagtig.



How pathetic Ministry Of Education. Half of the teachers in Rehoboth did not receive salaries for January. How do you expect us to wait up to 9 February? HR you should do your work properly and stop with the lame excuses. Directors and minister you have to start looking at whats going on in your offices.



Op Auas Road net na die Metro-verkeerkruising woon mense al jare onwettig en owerhede tree nie op nie, so almal wat smag na 'n stukkie grond kan sekerlik daar gaan bly. Wat goed is vir een is seker goed vir almal.



City of Windhoek will impose fines of N$500 on beggars? Seriously? With sky high corruption in Namibia and many of those involved being officials that get away with it, you want to fine the ones who have to beg for something to eat?



Ons mense is al so moeg vir die ou storie. Ons betaal vir die dorpsraad se dienste en nou mag ons nie ontevrede wees nie? Nou skielik is dit rassisme? Aai siestog? Watse rassisme? En nogal ook vir politieke gewin? Wat jy waar kry? Waar staan ons handjievol enige kans teen so 'n groot oormag wat nog steeds elke dag op enige gat 'n blyplek opslaan. Beweeg aan en maak vrede. Rehoboth gaan by die dag agteruit en jy sien niks daarmee verkeerd?

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.97 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 208.02/OZ UP +0.79% | Copper US$ 3.97/lb DOWN -0.0034 | Zinc US$ 2 444.40/T DOWN -0.49% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP UP +1.11% | Platinum US$ 899.07/OZ UP +0.47% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.97 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 208.02/OZ UP +0.79% | Copper US$ 3.97/lb DOWN -0.0034 | Zinc US$ 2 444.40/T DOWN -0.49% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP UP +1.11% | Platinum US$ 899.07/OZ UP +0.47%