SMS'e vir 23 Februarie 2021
SMS'e vir 23 Februarie 2021
23 February 2021 | Menings
Die les omtrent Air Namibia is: ekonomies winsgewende doelwitte gaan nie saam met politieke doelwitte (affirmative action, kunsmatige werksverskaffing ens.) nie.
Kan iemand asseblief uitvind wanneer gaan Windhoek munisipaliteit begin om stad Windhoek se grasperke te sny, dit is ’n seer oog.
Ek sien die ministers (sic. - raadslede van plaaslike owerhede) van Namibië soek ’n 50% pay rise. Nou wat van die senior burgers van ons land? Wat is N$1 350 per maand? Niks! Maar ons ministers soek ’n verhoging. Kry hulle nie al genoeg nie? Dis ‘n skande. Hulle raak ryker en ons bly arm. Ou mense wat gehelp het om hierdie land op te bou. Ons was nie almal gelukkig gewees om aan ’n maandelikse pensioenfonds te behoort nie. Ek persoonlik dink N$2 500 per maand sal fair wees. - Stoffel le Roux
Kan iemand asseblief help hoe om ’n refund terug te kry van SAA. Vlug kon nie afkom as gevolg van Covid laasjaar. Die agente in Windhoek trek net skouers op.
Help my. Gemeenskap van Katutura, Damara busstop. Straatmeisies raak baie en rustig. Kom ons werk saam. Ons sal dit regkry. Yesss!
Wat maak die Evangelical Lutheran kerk nou met die verlies wat die mense gekry het met hulle se broer, kind, neef? Og, dis darem lekker as jy altyd nie vlek het nie en jy is altyd reg, og.
Hoeveel keer moet harde musiek en geraas van dieselfde huis, sjebeen of kerk gerapporteer word, of is daar spesiale voorkeur aan spesifieke eiendomme?
Is ek ’n uitsondering? MultiChoice dring op my privaatheid voor die TV in met ‘n afdreiging dat ek nog net 4, 3, 2, 1 dae kyktyd oor het. Ongevraagd, want my rekening is meer as ‘n week vantevore reeds betaal. – Peet Venter Snr

Soortgelyk
Knopvelsiekte breek in Omaheke uit
39 minute gelede | Landbou
Metro spoils its customers
2 ure gelede | Plaaslik
Vrou woon in haar motor by hospitaal
10 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
10 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
10 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
10 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
10 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
10 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
10 ure gelede | Onderwys
Kleinadvertensies