SMS'e vir 21 Augustus 2019
SMS'e vir 21 Augustus 2019

SMS'e vir 21 Augustus 2019

". . . maar hoe anders . . ."
Dani Booysen
Ek moet saamstem oor onse Cow. Hoekom op dees aarde kry ons as belastingbetalers nie insae in die begroting nie. Voor die tyd al. Ek betaal elke maand duisende dollar aan die stadskas, maar ek kan en mag nie sien hoe dit aangewend word nie. Het op hul webwerf ook probeer soek. Klomp inligting dateer nog uit 2016 - voor daar met groot geskal oorgeneem is. Die strategiese plan vir 2017-2022 se deel oor geldsake noem bloot dat die strategie nog voltooi moet word. Ek glo nie daarin om medeburgers tot onwettighede aan te spoor nie, soos om nie jou rekening te betaal nie, maar hoe anders gaan ons gehoor word as ons nie iets drasties doen nie!? Die beweerde land van die dapperes het in alle geval ook geen kultuur van behoorlike protesoptogte nie.

Thank you Mr. Kaaronda for tackling the PG’s 10 year non-decision to procecute the GIPF fraud case! It is high time the PG herself is investigated as none of the daily reported corruption cases in government have ever resulted in any prosecution and no one ever brought to book. It screams to high heaven of incompetency and/or protectionism. Keep at it Mr. Kaaronda, at last someone shows some teeth and courage.

Davies en Wêreldbeker. Los die koerant se vleitaal. NRU se planne vir klubrugby is net aan hulle bekend, 8 jaar lankal. Dis klubs en eie borge wat hulle deurdra. Skolerugby is gesond oor hulle ook nie daaronder val nie. En waar is die Rugby Company?

So meneer die president? Kavango-Wes boet vir hulle ouers se regte? Alle Namibiërs was blind behalwe een man (Muyongo) wat Caprivi wou afsonder?

The Ministry of Sports refused to pay the air ticket for a deserving tennis player to the Africa Games. Why did the Sports Commission make a big noise about the cricket girl?

Wil tog graag weet by huiseienaars. Help my tog reg. As jy jou huis uitverhuur, as huurder wat alles moet jy betaal? Moet jy die hele goed wat op die rekeningpapier staan betaal, dit sluit in die volgende: Basic electricity for business, basic water 15mm, Electricity Control Board levy, National Energy Fund. Moet jy al die goed betaal as jy ’n huis huur? As huurder moet jy nie net die water en ligte betaal nie?

Bedelhoekie: Ek dink die redakteur moet self besluit of hulle dit wil plaas, andersins: bly stil. Jy is dalk een van die meer bevoorregtes wat nie nodig het om te so-called bedel nie.

Sjoe! Dankie tog dat ons vir ’n slag ’n bylae in Maandag 19 Augustus se Republikein in meestal Afrikaans kon lees.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!