SMS'e vir 20 September 2018
SMS'e vir 20 September 2018

SMS'e vir 20 September 2018

"Wie gaan sorg..."
Mandy Rittmann
Die afgelope week het lesers onder ons aandag gebring dat hulle SMS’e aan die koerant stuur, maar dat die SMS’e ons nie bereik nie. Ons het die stelsel getoets en vasgestel dat kort boodskappe wel ontvang word. Sodra lesers egter lang SMS’s skryf, skakel sekere selfone dit om na multimedia boodskappe (MMS’e), wat nie deurvloei nie. Ons raad is om kort boodskappe te skryf of langer bydraes in kort dele op te breek. Gebruik alternatiewelik ons WhatsApp-nommer om boodskappe te stuur: 0811 7000 10.

Totsiens Des, sal jou “Ek sê maar net” op Vrydae mis. Baie saam gelag, maar baie saam gehuil ook. Dankie vir jou en Anneli se vriendskap. Tot ons weer ontmoet.

Ons sê totsiens Des. Sal ons geselsies onthou op 30 Augustus, jou verjaardag en ons troudag. Dankie vir al die mooi dinge wat ons by jou geleer het en jou vriendskap sal altyd vir ons kosbaar bly. Mooi loop tot ons weer ontmoet. - Piet en Antjie

Sjoe, ek is ’n boer, maar as ek lees wat Job Amupanda sê, is ek bly ek is nie een van daardie boere wat sy hele lewe spandeer het om sy plaas af te betaal nie. Ag nee man! Hoe nou? Vat plase en eiendom af van mense wat nie daarvoor betaal het nie.

NRU en Bpk. Dit vat nie ’n blinde man om te sien Bkp het rugby gekaap. Van wanneer af beheer borge rugby-unies? Ook is Wêreld Rugby nogal baie voorskriftelik soos in die koloniale tyd. Weereens het die hopelose Sportkommissie en die agbare minister geen benul nie. Eintlik moet hulle net Bpk ontbind. Dalk moet daar ’n opposisiemaatskappy gestig worre?

Dankie aan die Sportkommissie en minister dat hulle druk op partye oefen om die voortgesette skermutselinge in rugbykringe so vinnig as moontlik te besleg. Dit is inderdaad sleg vir die sport en kan boonop ook na ander spanne en junior spanne uitkring. Dit sal 'n jammerte wees as partye mekaar nie kan vind vir 'n oplossing wat almal sal baat nie. Dit kan ook nadelig wees as die maatskappy maar net 'n finansierings- en batebestuursliggaam word. Ons moet almal saam in een skrum druk. . .

Honde teen stropers: Wie gaan sorg vir die kos? Die regering kan nie eers vir mense in hospitale sorg vir kos nie! Stomme honde!

Wil net byvoeg by die berig in gister se uitgawe oor die Botes-graf wat in Rehoboth se begraafplaas besteel is. My man se boom is ook uitgetrek en die ergste nog, sy traliewerk is ook gestamp. Dit is regtig baie hartverskeurend.

Ek wil tog ook ’n bydrae maak in verband met Avihe se moord. Ek wil ’n voorstel maak. Kom ons stig ’n trust in elke dorp in Namibië, waarby elke persoon N$1 in betaal, of as iemand meer wil inbetaal, nog beter. Die geld word dan gebruik om die beloning op te jaag na miskien N$1 miljoen of N$2 miljoen, afhangend van die bydraes wat gemaak word. Ek glo dat iemand dan gaan vorendag kom met inligting wat tot die suksesvolle inhegtenisneming van die skuldige/s gaan lei. Iemand moet iets gesien het. Daar is iemand daar buite wat weet wat gebeur het.

In verband met die beweerde "katgeveg" toe 'n arbeidsinspekteur op 'n plaas aangeklop het oor die beweringe van 'n werker. . . Dit maak my regtig bekommerd dat sulke dinge vandag tussen Namibiërs kan gebeur. Ek dink die betrokke ministerie moet die saak behoorlik ondersoek.

Kom ons raai wie die ”privaat firma” gaan wees wat Namport se nuwe kaai gaan bestuur. Dalk China? Kyk wat het in Srilanka en Zambië gebeur. – Dirk (Hierdie SMS in gister se uitgawe is nie ingestuur deur enigiemand in diens van Namport nie. Die leser se naam is wel Dirk, maar hy verkies om nie sy van te noem nie.)

Ek stem saam met bekommerde burger dat die jakkalse in ons samelewing in die tronk moet werk vir hul onderhoud. Knap gesê. - B.B.

Burgermeester van Windhoek, sit asseblief “humps” in gemengde 1, 2 en 3. Dit is nou glad ’n tref-en-trap besigheid! Ons kan nie slaap en ons het klein kinders.

Terloops raakgelees. Namibië se Christene 53%, nie-godsdienstig 41%, die res bestaan uit Boeddhiste, Hindoe, Moslem, Jode, Bahai, Sikh en ander. Nie-gelowiges het van 1% in 1951 gegroei na 26% in 1996 en 41% in 2010. Dan wonder ons hoekom die land se morele waardes vinnig agteruitgaan en misdaad geweldig toeneem.

Liewe Biskop van die ELKRN, ons hoop u het Sondag duidelik die gebed en wens van die wyle pastoor se weduwee gehoor. Werk daaraan!

Iets moet gedoen word omtrent die taxi's in Walvisbaai. Hulle stop nie by rooi verkeersligte en stoptekens nie en praat ook op selfone wanneer hul bestuur. Ek kan nie glo dat die verkeersbeamptes dit nie raaksien nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.66 | USD to NAD 19.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.25 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.91/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 841.60/T UP 1.41% | Brent Crude Oil US$ 87.74/BBP DOWN -0.0067 | Platinum US$ 905.06/OZ DOWN -0.0053 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.56 | CNY to NAD 2.66 | USD to NAD 19.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.25 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.91/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 841.60/T UP 1.41% | Brent Crude Oil US$ 87.74/BBP DOWN -0.0067 | Platinum US$ 905.06/OZ DOWN -0.0053