SMS'e vir 20 November 2017
SMS'e vir 20 November 2017

SMS'e vir 20 November 2017

“. . .familie is vir my so kosbaar. . .”
Mandy Rittmann
Geagte meneer, ons en ons kinders en kleinkinders wil so graag die vakansie see toe gaan, maar ons is so bang jy is ook op die pad. Jy wat die spoedgrens oorskrei, motors op blinde hoogtes verby steek, lang toue motors sommer verbysteek en sommer oor die algemeen roekeloos bestuur. Wil jy nie asseblief hierdie jaar by die huis bly nie? My familie is vir my so kosbaar.

Dit maak nie sin dat die munisipaliteit so sukkel met geld nie, maar hul het so ’n vreeslike gebou laat aanbou waar seker nog kantore geskep is vir familie en maatjies vir werksgeleenthede waar ook net gesit word. Ons huis is in September 2017 al 3 jaar gelede verkoop en die prokureur het alles oorbetaal en afgesluit per brief aan die munisipale kantore, maar tot nog staan die maandelikse rekening nog steeds op my man se naam en adres, so meer werkers gaan nie help.

Aan leser wat my reggehelp het met my brief van verlede Woensdag. Ek het dit moedswillig gedoen om te sien of jy jou Bybel ken. Jy slaag, gee daai man ’n wat is daai ding nou weer? - Norman Kotze

Windhoek se munisipaliteit wat bankrot is, verwag ’n wins van N$144 miljoen, maar maak ’n verlies van N$456 miljoen. Dit is ’n verskil van N$600 miljoen! As hul nie die werk kan doen nie, wat maak hul daar? Hoe kan jy miljoene in hande los wat niks van boekhou weet nie? Hoe kan jy vir jare nie weet wat by jou besigheid aangaan nie? Dank die hele spul af en moet nie nog meer geld op sulke onbekwaamheid bestee nie!

Ek kyk na Vrydag 17 November se voorbladfoto van Republikein. As oud-onlusteman neem ek vir die eerste keer waar dat die polisie en publiek deurmekaar is en almal onder traangas ly. Baie gevaarlike situasie dat onluste-eenheid nie ’n linie vorm en die publiek beheer nie. Hoop dit word waargeneem en aangespreek.

Ek is bekommerd Namibië loop dieselfde pad as Zimbabwe! Ooreenkomste tussen Namibië en Zimbabwe is bykans dieselfde.

Witmieliehulp: Wie sê vir daardie persoon om in sy wysheid te besluit ’n honger dier eet nie witmielies nie? As die mielies vir Wamboland bestem was, was dit goed. O! Niemand moet vanjaar by my kom geld en geskenke of wat ookal vra vir die ou minderbevoorregte kindertjies nie. Hulle moet ophou kinders kry. Genoeg is nou genoeg. Ek het genoeg gehad!

Dit is nou Zimbabwe. Die volgende is Suid-Afrika en Namibië. Ons leiers is maar net onbevoeg om ’n land te regeer. Sies Swapo.

Mnr. Ipumbu Shiimi beweer tydens ’n publieke lesing by Unam, Rundu dat die veeartsenykundige rooilyn teen 2022 gaan verdwyn. Uiters kommerwekkend sonder genoegsame veegesondheidsdienste en veeartse om nie eens te praat van inentingsprogramme en opleiding van boere nie. Dan is daar nog die maklik toegangbare grens met Angola. Nee wat! Weereens regeringsfokus op die verkeerde dinge.

Hou op om op die verwydering van die rooilyn te fokus. Fokus op opleiding van gemeenskappe oor dieregesondheid, weidingsbestuur en kommersiële deursettingsvermoë. Bou infrastruktuur wat hierdie kwelpunte aanspreek. Raak ontslae van AMTA en die hele spul. Geld kan eensklaps hiervoor aangewend word.

Kyk nou vir Willie Swarts! Minister kan hom nie “fire”. Niemand kan hom iets maak nie. Maar daar kom ’n nuwe padskraper. Mooi so! Maak die goeters reg, dan het jy ondersteuning! Stel ook ’n nuwe standaard en laat ons vorentoe beweeg na beter dinge.

Mense! Julle moet my help, ek verstaan nou nie mooi nie. Die Zambiese Unam-regsstudent, kom hy nou uit Zambië om in Namibië by Unam in die regte rigting te kom studeer hoe om transitorooftogte uit te voer? En hy mag sy eksamens onder polisietoesig aflv. Wat ’n groot grap.

’n Vraag aan Kanaal 7: Hoe word skole gekies vir skolenuus in die oggendprogram rondom 06:30?

Asseblief, geen asiel vir Dis-Grace Mugabe nie! Sy het miljoene Zimbabwiërs se lewens hel gemaak. Hul land totaal verwoes en in armoede gedompel deur haar gierigheid. Verder is sy ’n internasionaal gesoekte krimineel, wat al lankal agter tralies moes gewees het.

Zimbabwiese ministers in hegtenis geneem wat verantwoordelik was vir die maatskaplike en ekonomiese lyding in daardie land. Hoe lyk dit, mnr. Geingob? Kan ons nie maar hier ook sodanig optree nie?

Hoe wreed kan een mens wees! Dit is mos die familie se reg om ’n “slide show” te hê by ’n geliefde se roudiens. Hoekom dan skynheilig wees en by ’n roudiens gaan sit om net te skinder agterna. Sies vir jou.

Military takeover in Zimbabwe should be a warning to all African leaders who mainly look after themselves and cronies and ignore the plight of their people. The people are not stupid or blind to the blatant mismanagement and corruption and will only take so much. Leaders and officials seem to have forgotten that they have been elected to serve the people not the other round.

Radio Kosmos, asseblief! Hou asseblief op om elke dag presies dieselfde liedjies oor en oor te speel. Regtig uiters voorspelbaar en vervelig.

Why is it that the private sector is always asked to step in where government failed? For example: feed the children private partnership where SOE’s fail etc. Etc. the list is endless.

Ettebab, baie dankie. Jy het my voete op die vêr paaie van onthou geplaas. - Jan Nel

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.86 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.23 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.23 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.15/OZ UP +0.16% | Copper US$ 4.44/lb UP +0.73% | Zinc US$ 2 811.10/T UP 0.33% | Brent Crude Oil US$ 87.85/BBP DOWN -0.0055 | Platinum US$ 901.71/OZ DOWN -0.009 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.86 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.23 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.23 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.15/OZ UP +0.16% | Copper US$ 4.44/lb UP +0.73% | Zinc US$ 2 811.10/T UP 0.33% | Brent Crude Oil US$ 87.85/BBP DOWN -0.0055 | Platinum US$ 901.71/OZ DOWN -0.009