SMS'e vir 20 Augustus 2019
SMS'e vir 20 Augustus 2019

SMS'e vir 20 Augustus 2019

"Waar, o waar . . ."
Mandy Rittmann
Wil net vra, aangesien ons nie kwalifiseer vir die gratis voer nie, kan die regering dan nie die voere gesubsidieer direk aan Agra betaal en ons die boere net die verskil betaal nie? Dit sal ons swakker boere regtig waardeer. Ons moet nou eers wag om terugbetaal te word voor ons weer kan koop. Asseblief!

34 renosterhorings uit kluis op Outjo gesteel. Republikein, 15 Augustus 2019. Het die persoon toestemming om beskermde wildsprodukte aan te hou? Ons word inhegtenis geneem as ons met ’n halwe deel of meer betrap word. EK vra maar net. - Van Wyk (Soos berig, beskik die persoon oor die nodige permitte. - Redakteur)

Waar, o waar moet die water vandaan kom vir al die ontwikkelings wat nou plaasvind? In daardie komplekse gaan daar mense bly wat water gaan gebruik wat nie bestaan nie. Intussen word ons inwoners van Windhoek die hele tyd gekasty oor water spaar, maar van Windhoek tot op Okahandja self spring komplekse op. Kan die onderskeie munisipaliteite nie beter beplan nie? Ons het nie water nie, is dit so moeilik om te begryp?

City of Windhoek must please explain their above-inflation salary increases whilst making massive losses.

The CA of the NSC claims that he got a N$250 000 performance bonus. For what!? Sports was never before in such a negative spotlight since he took up the position as Chief Administrator.

"Your T49 offer will expire on 2019-08-21. To enjoy lower call rates again please recharge". Regtig MTC, dit is die 5de keer die jaar wat ek die SMS daardie tyd van die oggend kry. Skrik my boeglam en het ’n hoofpyn daarna. Hoekom daardie tyd?

Mr President. We are so disillusioned with your Swapo government. It is just unreal how rotten this country is with billions of unaccounted expenses and inflated tenders from 900 million to 5.5 billion to make many well connected millionaires. Yet nobody held accountable! It is sickening! I just saved and saved to be able to paint my house, now comes provisional tax and my hard earned savings gone! And the worst is that I know it will just be poured down the never ending drain and achieve no good for the country. What a sad, heartbreaking story. For the people anyway, not the wasteful government.

Wil tog net vir ene mnr. Steenkamp reg help. Sover my kennis strek, is die gebruik van soutwater vir die oppomp van hoenders lang jare terug al gestaak. Die vars Namchicken wat ek koop, word darem gelukkig met niks gepomp nie!

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!