SMSu2019e vir 2 Januarie 2019
SMSu2019e vir 2 Januarie 2019

SMS’e vir 2 Januarie 2019

“. . . te veel E-simbole . . .”
Dani Booysen
So 2018 was die jaar van rekenskap. Wat ‘n grap. Wys my ‘n enkele hoëvlak persoon wat tot verantwoording geroep is vir non-performance in die staatsdiens of in die sukkelende parastatals. Ek dink die terugvoering (rapport) vir die regering is spot-on met waarskynlik nog te veel E-simbole wat uitgegee is. Mense is nie eers tot verantwoording geroep vir die miljoene dollars wat vermors en wanaangewend is nie. Ek dink ook die ACC in Namibië is net so tandeloos soos die NPA in Suid-Afrika, veral as dit by hooggeplaasde kriminele kom.

Na aanleiding van die foto op 27 Desember se voorblad van die groot kabeljou is dit baie verblydend om te lees dat dit vrygelaat is na die foto! So sal ons die visbron beskerm vir die toekoms.

Minister Hanse-Himarwa. Waar is u statistieke? Hoeveel leerders gaan universiteit toe van die getal wat matriek skryf? 5%, 15%, 25% of 50%? Sit ons skoolsisteem die grootste gros kinders onder sulke geweldige intellektuele druk vir die skamele persentasie wat eendag gaan verder leer? Hardloop dan eerder verskillende lyne van skills vir leerders dat hul iets vir die werkmark beteken. Sterkte. Miskien kan Finland help.

Mense, hou op om te sê nie alle ouers kan lees en skryf nie. Dit was ‘n verskoning 25-28 jaar gelede! Almal wie vandag kinders op skool het, hét skoolgegaan! Of dit tot gr. 8/10/12 was, maak nie saak nie; hulle kán lees en skryf!

Hoe is dit moontlik dat die stroop van bome nog steeds voortgaan in die Kavango? Noord van Kanovlei op die Kavangogrens lê daar huidiglik ongeveer 100 ton kiaatplanke wat vir die groot trokke wag om gelaai te word. Dit word in die aande met ‘n 4x4 trok van die saery aangery en daar afgelaai vir die groot trokke om die land uit te vat. Doen die twee korrupte ministeries wat daarvoor verantwoordelik is dan niks daaraan nie?

Bravo City Police vir inligting oor noise pollution! Dit sou meer treffend op die voorblad gewees het. Strenger optrede teen klapperskietery wat reeds in Katutura, Dolam begin het, sal hoog waardeer word, want my twee honde ìs totaal verskrik en bly pal druipstert in die huis.

Die kindertoelaag van R250 per kind per maand is ‘n euwel. Mense wat dit nie kan bekostig nie kry net kinders en drink dikwels die geld uit. Die geld kom nie by die kind uit nie. Betaal liewer N$10 000 aan elkeen wat hom/haar laat steriliseer na 2 of 3 kinders.

Girokopter: Ons kla nie oor vliegtuie nie en dit gaan nie oor wie eerste in Pionierspark was nie, maar oor die knaende gedreun van die girokopter. Ek bly al van 1951 onder Eros se vlugroete en het nog nooit gekla oor Skymasters, Dakotas of huidge stralers nie. Hoekom vlieg die ding nie oor Ludwigsdorf, Kleine Kuppe of die Auasberge nie? Of mag hy nie oor die president se woning vlieg nie?

Het die vroumense nie respek vir hulle liggame? Gods Woord sê ons liggaam is ‘n tempel van die Heilige Gees en dit mag nie geskend word. Kyk na bladsy 2 van 28 Desember die kaal meisies. Dit lyk ons gaan terug na Adam en Eva se tyd van die vyeblaar.

Dis die eerste Kersfees van Oranjemund as ‘n oop dorp & wenner van Klein Dorp van die Jaar & sowaar George Square het geen Kersliggies gehad nie. Dit was altyd ‘n groot aantrekking vir besoekers. Ag nee, OTC, wys wat steek in julle.

Real Good Chicken. Hoe word die hoenders geslag? Drumsticks se bene is altyd gebreek. Ek wil graag ‘n hoenderboudjie aan die been vat om te eet. En vleis aan die orige stukkie is maar maer en min.

Bank Windhoek Karasburg. Baie dankie aan elke personeellid vir jul vriendelike diens deur die jaar. Dit is altyd lekker om in die bank te kom, regtig kliëntevriendelik. Wens jul ‘n voorspoedige 2019 toe!

We the pensioners at Pioniers Park Senior Park want to thank Mr Ham for the excellent maintenance work he renders. He repaired the water pipes that leak and wasted water for so many years and still does many other jobs. He really was sent by God for the water bill has normalised. He does all this for free. We really appreciate what he does. May God bless him.

Die ganse wye wêreld kla oor MTC se verneukery met hul 888-kompetisie. Hou op om ons lugtyd so te steel. Hou op!

We want to say thank you to all the donors who entertained us at Senior Park. God bless you all; and to the bikers group, oh I loved the ride. May you all be richly blessed. Have a blessed festive season and Happy New Year.

I, L. Lombaard lost my backpack on 27 December 2018 in a silver Ranger from Kamanjab to Whk. Pls call me 081 733 4395 or 085 333 4395.

Kan iemand my asb kontak wat vir Elwiet Vrieslaar ken. – 081 255 3977

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.84 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.84 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%