SMS'e vir 19 Junie 2019
SMS'e vir 19 Junie 2019

SMS'e vir 19 Junie 2019

"Tabak vs dagga!"
Mandy Rittmann
Tabakplaas: Miskien moet die regering die tabakplaas verander na 'n daggaplaas. Ek het 'n paar dagga­koekies nodig, om te vergeet van die korrupsie, die droogte, die VAT wat finansies my skuld, die Chinese wat ons rooshoutbome afkap, ens. Myns insiens kan medisinale dagga gebruik word om mense se pyn te verlig. Tabak vs dagga!



Geen polisie- of weermaglid sal as hulle in 'n groep saamwerk heel onskuldige en wetgehoorsame mense sommer net goedsmoed aanrand of op vuur nie, nooit! Dat maksimum geweld soms betrokke is, mag wel voorkom in 'n land waar erge geweld ook aan die orde van die dag is. Die mense trap net op die tone wat nie skoene aan het nie. - SAP&H



What is happening that our own country and our tourists are ­attack­ed by the criminals? My question is what is the duty of the city police? That is what we want to know.



Die boodskap is gelukkig nou baie duidelik. Stop onmiddelik enige wetstoepassingaksies soos Operasie Kalahariwoestyn. Die sogenaamde operasies, wat dalk gemik is teen die kriminele elemente in ons land, versteur egter net die harmonie van ons vryheid van beweging weens ons menseregte. - Pony Riscka



Leaked option form for voluntary 2% contribution from salary has surfaced! Unbelievable, while Swapo is building 730 million luxury headquarters they beg from the people? How low can you sink government? This is the most shameful move ever, you have no shame!



Die 2 persent moet teengestaan word! Hulle noem dit 'n eenmalige, vrywillige bydrae, maar sodra hulle dit een keer reggekry het, sal hulle die landsburgers melk om hulle leefstyl te finansier, want die staatskoffers is leeg geplunder, nou moet die opdok wat reeds swaar kry. Hierdie geld sal nie vir droogtehulp aangewend word nie, maar verdwyn in die sakke van die fat cats.



Laat Air Namibia al sy toestelle verkoop en die gehuurdes terug gee en stop met die langafstandvlugte. Vlieg net nog in die binneland. Buitelandse maatskappye bedien die oorsese vlugte veiliger en met baie meer vertroue en passasiers moet nie oorslaap in Windhoekse hotelle. Soos op 22 Mei 2019. Wat 'n skande vir Air Namibia wat nie geld het nie!



Asseblief, asseblief president Hage. Lewende uitvoer maak ons dood. Stop asseblief dat die slagpale kan slag en ons werk gee. Mense bespreek vir slagting en dan word dit weer gekanselleer en dieselfde goed uitgevoer. Ons kry swaar, mense is skelm!



Wat word van al die geld wat geskenk is vir die droogtehulp deur ander lande? Maak oop julle oë en stem reg!



As president Hage Geingob en luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga die weermag wil bly gebruik, neem tog soldate met breins en nie daardie soldate wat skietlustig is nie.



Namibië het klaar vir die nuwe Swapo-huis betaal, met die 10 000 hektaar plaas en al die dolfhout wat daarop geoes gaan word.



Waterbesparing: Hoop die mooi-tuintjie-mense wat kla oor 25 kubieke meter het gister se berig gelees. Soos my moeder altyd gesê het: “Help nie jy gebruik as daar is, en wil spaar as dit op is.”



President, stuur asseblief die weermag na Hentiesbaai toe. Daar is tans 'n bende rowers wat 'n skrikbewind voer onder bejaarde inwoners en toeriste deur helder oor dag en snags by huise in te breek, terwyl die inwoners daar is. Lyk vir ons die polisie is aan die slaap daar.



Aan die skrywer wat vir Suburbs so eer. U is verkeerd, ons het daardie game met geluk gewen. Tenminste is Rehoboth Rugbyklub se in-house reg. Sterkte Rehoboth Rugbyklub vir die res van die seisoen.



CRO van //Kharas en direkteur van onderwys, dra u kennis van die klerk wat roekeloos met 'n GRN-voertuig op die hostelterrein bestuur het? – Ouer



Super Maize meal cost R21.99 for 2.5kg on an online store in South Africa. Top Score on local special is currently N$28.99 (R7.00 more expensive). Why must the poor people of Namibia subsidise Namib Mills?



Vandag is ek wragtag moedeloos! Ons Basters in die boubedryf kry nie werk. Ons het altyd by ver­skeie firmas werk gekry, maar as jy werk vra, lyk dit jy bedel en jy word beledig. Baie huwelike is tot niet as gevolg hiervan. Wie is die oorsaak hiervan? 'n Baie dom regering.



Alweer die geraas van die helikopter oor die woonbuurte in Pionierspark, Olympia, Klein-Windhoek en Eros! Wat moet dit nou alweer met die geraas? Net twee mans wat die vlug geniet in die helikopter en duisende moet ly in die woonbuurte? Dit laat sien van min brein in die koppe van die vlieëniers!



How can I get a plot in Ondangwa?

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.67 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.65/OZ UP +0.66% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.41% | Zinc US$ 2 858.80/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 911.96/OZ UP +1.09% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.67 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 331.65/OZ UP +0.66% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.41% | Zinc US$ 2 858.80/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 911.96/OZ UP +1.09%