SMS'e vir 18 Oktober 2019
SMS'e vir 18 Oktober 2019

SMS'e vir 18 Oktober 2019

". . . bid vir reën"
Mandy Rittmann
Ja, en teen die tyd wat die regering genoeg geld ingesamel het vir die droogte, is dit verby en dan beland die geld maar weer in iemand se sak.

Ek kom nou oor die middaguur by Spar in Rehoboth en word by die deur begroet met klante wat met geboë hoofde staan, terwyl iemand in die winkel bid vir reën. Met die ingaan ontmoet ons, oom Land en aunty Lisbet, wat deel is van die gebedsessie in die winkel vir reën. Wat ’n pragtige gebaar, Volkswinkel Spar Rehoboth. - Ds JN Van Wyk

Saterdag die 12de. Reën op plot Vredendal 6 km noord van Gobabis, 19mm. Groete, Louis

Hoofman Isaack van Berseba. Praat tog met jou mense van Berseba wat so inmeng in ons Witbooi volksake. Het julle nie trotsheid in julle wese nie?

Ek vererg my bloedig vir die gevoellose mense wat op die parkeerruimte vir gestremdes parkeer. Het sopas ’n man in ’n wit bakkie by Woermann Brock Eros daaroor gekonfronteer. Sy verskoning was dat geen ander plek oop was nie en dat ’n gestremde maar kon wag tot hy terug is.

Is Judge Harold Geier who hears the phosphate case also compromised? Why suddenly do we see the Allgemeine Zeitung running so many reports in favor of phosphate mining? The people see the people wonder.

My grootste waardering en respek vir alle NG kerkleiers wat hulle so onomwonde verbind aan God se Woord, baie duidelik en met liefde gestel.Well done and thank you to the group of NG Kerk dominees who refuse to compromise on the Word of God, regarding God’s Biblical view of homosexuality. God’s principles never change. God loves all people but He hates sin. We pray for these leaders who like Jesus, stand up for the truth.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!