SMS'e vir 17 Oktober 2018
SMS'e vir 17 Oktober 2018

SMS'e vir 17 Oktober 2018

". . .nerwe is maar dun. . ."
Mandy Rittmann
Alieta en Erna. Geen mens sal julle pyn kan verstaan nie, maar na 'n soortgelyke onverantwoordelike ongeluk my seun getref het die 4de Junie 2017, is die skuldige ook in ons geval nog nie op die hofrol geplaas nie. In ons geval is net skade met geen lewensverlies, maar ons wil ook graag sien dat die polisie hul werk doen.



Eienaardig toevallig dat Namibië in dieselfde sektore as die RSA probleme het, bv. gesondheid, onderwys, lugvaart, spoorweë. Moenie die SME Bank versus VBS Bank vergeet nie. Vry van apartheid, maar viva korrupsie. Ongelukkig het ons nie die hokaairoepers en opposisie wat SA het nie.



Dippenaarsaak: Dit is nie 'n kompetisie nie in vergelyking met Gerrie Nel. Mense het hulle lewens verloor.



'n Persoonlike aanval op myself en jy is 'n Koevoet. Ja, Hanse-Himarwa, julle Swapo's se nerwe is maar dun. Hoekom gaan leer julle nie in 'n eerstewêreld land iewers hoe 'n parlement eintlik werk nie? Dit is nie 'n plek waar jy soos 'n barbaar die opposisie doodskree nie, dis veronderstel om die regering van 'n land te wees. En jy Hanse-Himarwa weet goed onderwys is in sy peetjie in.



Die Hosea Kutako-lughawe gebou was vanaf inwyding 'n beesstal. Dié lughawegebou moet met fondamente en al afgebreek word en met 'n moderne, internasionaal aanvaarbare standaard lughawegebou vervang word. Kosmetiese verandering aan dié sterwende gemors is geld mors. "Sent with loud effect."



Van wanneer af word 'n mens gewond in 'n motorongeluk? Sovêr my kennis strek, word mens beseer in 'n motorongeluk en gewond op die slagveld. – Marius



Hoekom land al die internasionale vlugte naastenby dieselfde tyd by Hosea Kutako-lughawe? Spasieer hulle deur die dag en vermy die lang rye?



'n Volkswagen kombi is geregistreer om agt (8) persone te vervoer, maar die een by die Gaubpas het 14 vervoer.



Ek wonder of Western Suburbs volgende jaar spanne in die liga sal hê. Spelers gaan ander klubs toe en spelers wil nie daar kom speel nie. Mnr. Allies, kom ons bou asseblief!



Our Tatte Vesser, where you go, we go!



CoW: Selflesings vir water en ligte kos N$3,00 vir waterlesing en N$3,00 vir kraglesing op die­ ­SMS-diens. Dit wil sê, as jy 'n konserwatiewe sommetjie maak, en sê 300 000 inwoners betaal die N$6,00 in CoW N$1,8 miljoen? Dus spaar ons CoW die kostes om ons lesings te doen. Ek gaan vra toe as verbruiker wil ek graag weet waar in die “budget” word dit gebruik? Navrae en SMS-lesingkantoor antwoord, MTC kry dit. Nou ja toe. Wooof! Jammer, ek sien dit is nou NS1,00. Dus N$2,00. Dus 300 000 x 2 dus N$600 000,00. Ek verstaan nou! Swapo het glo groot aandele by MTC? Een of ander kabinets­minister "pocket" weer.



Hoekom kan goeie, kundige, regte onderwysers/esse wat 60 word en nog die krag en verstand het om ons kinders op te voed en te leer nie langer toegelaat word om onderwys te gee nie? Wat van die president en ministers wat al lankal oor 60 is, maar hulle is nog op die “payroll” van die staat. Stem tog asseblief volgende jaar reg!



Die skrywer wat skryf dat slegs persone met 'n wettige belastingnommer mag stem verdien die Nobelprys deur en deur en deur! - SAP&H



Mensah het die MD van die Namibiese Brouerye gevloek en beledig. In die openbaar! Hoe dink hy sal NBL die Namibiese Rugby-unie weer help? Ek sou ook nie as ek hy was nie! Mensah is 'n verleentheid vir rugby in ons land.



A retired teacher is still on the school board while even the time is expired. She signs cheques in advance. There are no staff information meetings.



"Government", ons Karasburg-inwoners soek 'n stadsklerk wat die dorp se belange op die hart sal dra en die dorp opbou.



Karasburg "Mayor". Doen jou werk as "mayor" en los die verkope by die skool. As "mayor" het jy 'n baie groot taak wat jy moet verrig. Waar is die Trade Fair van Karasburg, die jaar is klaar!



Dorpsraads van Karasburg. Die tegniese beampte van die dorp wat julle aangestel het, kan julle raad vir ons sê wat het hy gedoen op die dorp? Absoluut niks. Die dorp gaan agteruit, maar almal ontvang hul volle salaris.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.56 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.29 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.08 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 397.96/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 863.30/T DOWN -0.28% | Brent Crude Oil US$ 87.90/BBP UP +0.85% | Platinum US$ 931.26/OZ DOWN -0.0053 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.56 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.29 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.08 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 397.96/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.32% | Zinc US$ 2 863.30/T DOWN -0.28% | Brent Crude Oil US$ 87.90/BBP UP +0.85% | Platinum US$ 931.26/OZ DOWN -0.0053