SMS'e vir 17 Augustus 2017
SMS'e vir 17 Augustus 2017

SMS'e vir 17 Augustus 2017

“. . .het glo niks op skrif. . .”
Mandy Rittmann
Hoe is dit moontlik dat 'n gewoontemisdadiger wat reeds uit is op borgtog en boonop nie opdaag vir sy hofsaak nie en dan nog 'n rooftog uitvoer weer borgtog kan kry? Kry die indruk dat die landdros nie omgee vir die publiek nie en die rower vrypas gee om maar voort te gaan met sy beroep. Dis 'n skande.



Kan ons weet waarvoor ons polisie werk? Die diewe word gevang dan kry hulle dadelik weer borgtog, vrygelaat. Doen die polisie nie iets nie, word dit gesê hulle doen nie hul werk. Die landdros sien dan die skelm het die dag wat hy moes voorkom weer probeer skelm wees. Ai, al wat ons kan doen, is bid vir Namibië dat al die skelms die land verlaat. Die mense sien die skelms jaag ons toeriste weg, maar die skelms kry nog borg. Kan ons regering nie iets doen nie?



Wil net weet by padblokkade suid van Windhoek op Vrydag die 11de Augustus staan ek in 'n ry wat by Cimbebasia begin vir byna 'n uur. Toe ek eindelik by padblokkade kom, kom beur 'n blou Ford Ranger met Rehoboth-registrasiemerk voor my in en die drywer maak die deur oop en skel die beampte en trek met skreeuende bande weg, sonder dat hy gewys is, maar die beampte doen niks: al die vorige bestuurders voor hom is laat blaas. Hoekom maak hulle net 1 baan oop? Ek en die res van die verkeer is net gelos om te ry.



Ek verwys na Republikein van 15 Augustus 2017. Die vermeende rower: Is die landdroste opgelei om rowers, dieselfde een, vyf keer agtermekaar vir roof te vonnis en dan borg toe te staan? Dit wil vir my voorkom of die rower vir 'n salaris werk, hy werk vir die staat. Lekker, hou so aan. Ek is op pad. Ek wil help. Dis lekker om toeriste weg te jaag uit ons mooi land. Ek wonder vir wie is die borggeld?



Die definisie van demokrasie in Afrika is: Die rykes steel, gryp en bedrieg die armes uit soveel as moont­lik geleenthede en geld, ongeag kleur, ras of taal.



In Tsumeb word al hoe meer stoptekens vermis. Sien geen verkeersbeamptes of munisipale werknemers dit raak nie? Wakker word, Tsumeb munisipaliteit. Julle sal verantwoording in die hof doen as daar ongelukke en sterftes is as gevolg van julle slapgeit.



Staatsondernemings - Mnre. Schlettwein en Jooste, vir jaaaaaare sê julle al staatsondernemings moet verantwoordelik gehou word vir hul verliese en so ver het daar nog niks gebeur. Niemand word ge-"fire", niemand aangekla vir wanbestuur of moet geld terugbetaal nie. Die SOE's is goudmyne, 'n "free-for all" vir selfverryking en dit sal nie ophou tot julle die bestuurders of wanbestuurders vasvat en aankla nie. Almal, gaan 27 jaar terug en kyk na lewensstyl ens. en kla hulle aan. Ek moet op 70 nog werk en belasting betaal en hulle mors dit uit. Skandelik! Hou op met leë dreigemente en doen iets.



Ek gaan maar byvoorbaat nie meer beesvleis eet nie, want binnekort word slagpale oopgemaak in Outjo en dan word bees en donkies geslag. Nou wat koop jy? Die vleissnitte lyk dieselfde. Nou wat eet Namibië en Chinese? Groete



Minister Katrina, u slaan die spyker op die kop met u aanhaling uit die Onderwyswet oor die vestiging van privaat skole. U los egter die deel uit wat sê dat alle primêre leerlinge die reg tot gratis onderwys het. Dit beteken in kort: alle kinders in Namibië, ongeag in watter skool. Die geld wat u spandeer aan 'n kind in staatskole moet u ook spandeer aan 'n kind in 'n privaat skool. Gelukkig hoef u nie bestaande privaat skole te bou nie.



Vandag se Rehoboth-dorpsraad is 'n bewys dat Swapo-raadslede weier om aan minister Shaningwa se opdrag gehoor te gee. Hulle het glo niks op skrif van haar oor Willie Swarts nie. Hoekom moet Rehoboth so swaarkry onder die minister, Swapo-raadslede en Willie Swarts?



Uit op N$2 000 borg vir roof en

hy doen dit weer! Nou is sy borg N$5 000. Maak dit sin? Geen wonder ons land is in sy peetjie nie.



Nog 'n Meatco-fiasko. Hoekom nie die wit olifant donkiefabriek in die Noorde bou waar daar donkies en water is? Die Suide se paar donkies word nog as trekdiere gebruik. Die aantal donkies in die sentrale dele en Suide regverdig nie 'n slagpale nie. Nou moet die Noorde se mense onnodig hoë vervoerkoste betaal. As arme ou Chris Bligenhout wat die donkie is 'n wonderlike ding gesing het, moet wakker word. . . - Oom Lood



Hi President Hage Geingob. Wat sê u van die die ou kalant wat die toeriste so roof? Want ek lees hy kry 2 000 borg en weer 5 000 vir roof op toeriste. Ai! Gee maar mnr. Swartbooi se pos vir ou kalant. Dan sal dit better gaan in die land sonder toeriste. Onse trots, mnr. Swartbooi, hou aan.



Okahandja-munisipaliteit, hoe wettig is dit dat groot lorries deur die dorp ry? Hulle vernietig nie net die paaie nie, maar kraak vele strukture wat in middedorp is. Die geboue kraak, eienaars van eiendomme in die dorp aanvaar julle dit so? Terwyl die B1 hier verby loop. Munisipaliteit laat vernietig die dorpspaaie en doen niks aan dit nie. Gaan die ook 'n spook dorp word met 'n mall? Dit is pateties. Maak die dorp skoon of kry mense wat dit wil doen en betaal hulle. Integriteit, mense.



Wou net gehoor het wat het van die jong man (Lucky) by Aranos-kliniek geword. Ons mis daardie vriendelike gesindheid van jou. Die skoon omgewing van die kliniek en nogmaals jou teenwoordigheid by die kliniek beteken vir ons siek mense en die gemeenskap van Aranos baie.



Frans Kapp, ek onthou ook al die spoke, maar dit was voor die “drink and drive” tyd. Hulle bly nou weg van die pad af.



Aan die een wat so kla oor Republikein se gebruik van die woord "briek": Afrikaans sal beslis uitsterf as ons nie bereid is om die stok­stywe houding oor Die Taal te laat vaar nie. 'n Taal bly lewend as dit gepraat word. En elke voël sing soos hy gebek is. Ontspan die boude.



Ons het 1 uur gebel vir 'n ambulans by Keetmanshoop distrikshospitaal. Ons is meegedeel daar is geen drywer nie. Oor al die jare het ek gedink 'n hospitaal red lewens, maar dis nie so nie. Die vervoerklerk sê die verpleegster moet hoor of daar 'n drywer is. Is dit nie haar plig om die drywers te bel nie? As sy nie die werk wil doen nie, dan pas sy nie in die kantoor nie. My ma is dood gister.



Don't come and take minerals. Rio Tinto pay out the surplus of the old workers!



Chinese underworld exposed (Namibian Sun): Crime especially wildlife by Chinese is rampant in Namibia. Kingpin Xuecheng Hou was arrested 8 times in Namibia from 2004 onwards but has never faced trial in any of those cases? Why not? Rotten, corrupt justice system, government, ministries, officials and system? Protected by who? Shocking! MET please explain!



Ombudsman, prokureur-generaal, Law Society en Regshulpsentrum: Kan 'n prokureur of advokaat van die kliënt betaling eis wanneer die regsverteenwoordiger sonder kennisgewing aan die hof en kliënt versuim om die hof by te woon ter verdediging? Minagting van die hof, growwe nalatigheid of teeneis?



Die gesalfde skryf uit Idimus. 'n Kernoorlog tussen Noord-Korea en haar bontgenote Rusland en China sal katastofies vir Asië sover as Italië wees. Die groot, swart gat in die noordooste gaan oopmaak as gevolg van atomiese aardverwarming. Sou daardie seël in die hemel breek, word Asië en die middeooste weggesuig. Ek kan nie die koördinate bekend maak nie. Amerika gaan hulle 'n duur les leer. Asseblief, praat met daardie sondaars. Groete



Ek het 'n baie spesiale silwer ring verloor. Daar is in Hebreeus op ge­skryf. Dit was in die laaste badkamer voordat jy uitloop by Lady Pohamba hospitaal gister 15 Augustus 2017. As iemand dit opgetel het, bel my asseblief, asseblief. - 081 291 3738, Sharmain

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%