SMS'e vir 16 Maart 2018
SMS'e vir 16 Maart 2018

SMS'e vir 16 Maart 2018

". . .'n pak op sy tyd. . ."
Mandy Rittmann
Weermag koop plase onderduims, sonder goedkeuring en president en oom Callie doen niks? Hoekom nie? Sê vir ons, of is jul bang Zimbabwe herhaal hom in Namibië?



Geagte President Geingob, om grond aan iemand te gee wat geen kennis van boerdery het, of geen kapitaal het nie, is soos om vir 'n honger, werklose persoon 'n resepteboek te gee. Ons land gaan 'n hongersnoodland word.



Ek stem rêrig nie saam met dr. Whittaker oor lyfstraf. Glo hy het ook in die era grootgeword waar 'n pak op sy tyd, hetsy tuis of by die skool, niemand doodgemaak het nie. Dit het ook nie van ons gewelddadige mense gemaak nie. “Charity begins at home,” sal ek sê. Buig die boompie terwyl hy groen is en wag totdat hy dik wortels het, maar nou kry almal behalwe die ouers skuld vir hulle kinders, wat dan nou so lyk. Ouers begin leer julle kinders by die huise. - Ouer



Moenie skrik vir die 3,5 miljoen om twee dames te begrawe nie. Die begrafnis is nie so erg nie. Dit is vir die fees na die begrafnis. Drink en eet.



Ek wil net die regering baie mooi vra, wie se voorstel was dit dat lyfstraf en godsdiens uit die skole gehaal word, en wie het so oorboord gegaan met kinders het regte? Dink julle regtig dit is mooi as 'n kind sy ouer laat toesluit omdat hy gedissiplineer word? Julle sal moet reconsider. Alles was fine voor die regering so besluit het en kyk hoe lyk dit nou? Kinders maak nie skool klaar, lê dag en nag op straat rond, criminal activities, want hulle mag nie gesê of aangepraat word nie. Nee wat! Julle sal daai woorde moet omdraai, want Namibiese kinders sal nooit die land kan vorentoe vat. En ons grootmense sal een van die dae deur ons kinders doodgemaak word.



Jammer vir dr. Whittaker se uitspraak. Lyfstraf en sielkunde hoef nie teenoor mekaar te staan nie. LSD - liefde, sielkunde en dissipline, was ons gesin se leuse. My boetie is 6 jaar oud, kan nog nie swem nie. Loop op die sementdam se wal. My pa waarsku hom. Die volgende dag doen hy dit weer. Toe brand sy boudjies! Spr 23:13: Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe.



Dis nou die grootste snert wat ek gehoor het dat lyfstraf 'n slegte invloed het op die jeug. Kyk liewer na die invloed wat die sepies en stories op TV op die jeug het. Dis gedurig 'n bakleiery en skiet met vuurwapens. Moord en doodslag van begin tot end. Nee wat, laat hom buk vir drie of vyf en sien die verskil.



Al die oudleerlinge asook leerkragte wat vanaf die jaar 1987-1990 by Empelheim Junior Sekondêre Skool in Mariental was, word vriendelik uitgenooi na 'n reünie. Die beplande datum is die naweek van die 18-20 Mei 2018 by die skool. Kontak Sonny Kamure (Scheffers) by 081 322 5979. Kom almal en laat ons die naweek saam geniet.



Ek wonder maar net. Die ouens wat die weer voorspel vir Namibië en RSA wys op die TV niks reën en dan reën dit heerlik. Voel hulle sleg of wat?



Is daar niks wat mens met die polisie kan maak as hy 'n saak teen jou verloor? Kan jy hom nie aankla of dagvaar nie?



Leeus by Omaruru! Lyk my die EMC is nie van plan om die opdrag van minister Shifeta te eerbiedig. Mense! Skiet net die goed soos ons hier in die Noorde. So maklik!



Klassieke musiek by die see: Weet iemand hoe laat, asseblief?



Jesus het aan 'n folterpaal gesterf, nie aan 'n kruis nie. Met sy arms bo sy kop.



Ek wil by die polisie of stadspolisie hoor. Kan julle 'n kamera op die robots sit, vir die motors wat oor die rooi lig ry en motors wat by 'n sperstreep indraai. Wat kan 'n mens daaraan doen? Laat weet asseblief!



Hi, my hofsaak is afgehandel, maar ek kry nie my borggeld terug nie. Wat moet ek doen? Dit is baie geld!

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.96/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 822.60/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 87.88/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 909.44/OZ DOWN -0.0005 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.96/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 822.60/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 87.88/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 909.44/OZ DOWN -0.0005