SMS'e vir 14 Junie 2019

14 June 2019 | Menings
Is dit nie ’n teken die mense wat Air Namibia bestuur is onbevoeg nie? Hoekom hoor mens nooit sulke stories van Westair nie? Vra maar net.

Sun newspaper: Air Namibia, according to reliable sources has suffered losses of between 4.5 and 5 billion since 1998. That’s the price of gross incompetence, mismanagement and ill placed national pride. Imagine what could have been done for the country with these billions that were poured down the drain. Shocking, shameful how our country is run!

Huis koop vir ryk mense? Nee glad nie, begin klein en kom met minder klaar.Ek wil baie graag weet hoekom wil Khomasdal se mense nie betaal nie. Wil ook nie taxigeld gee nie, maar hulle soek huishulpe.

NWR directors reappointed. Well done to seemingly good results on the financial side and that they are not a burden anymore to the state like most parastatals are. However, please have a intense look at your resorts. Does anyone of those directors ever stay at some of their resorts, for example Hardap? Do you approve of the state of the resort and the way it is managed? It is shocking! Get this right by employing competent people and not family and political well connected people. Make managers responsible and accountable for their work and actions. This is the shortcoming overall in all those positions! Why? - Ordinary Citizen

NAC, why is it that often in a Air Namibia flight ticket the airport taxes are more than the actual fare?Fare N$5 970.00, airport taxes N$8 193.00? Can you explain this please? When your service is just as bad as Air Namibia? Airport building an embarrassment, dirty, unfriendly entrance doors just about falling out, toilets filthy and no paper and doors can’t close, nobody can understand announcements, staff lounging around on seats meant for passengers. Where are the courtesy busses bought for 100 000 dollars of millions to transport passengers to and from planes?

Air Namibia: whoever signed the 12 year contracts of 50 million and 60 million monthly leases without a exit clause is clearly incompetent and should be held accountable not just disciplined.

Minister Nghimtina. When will you stop this racism? Why shouldn’t there be white managers if they are qualified for their positions? If they are the ones to keep the economy rolling, thank the Lord on your knees for those people. Please forever accept that we have truly loyal, hard working, purebred white Namibians in this country.

Minister of Works complains about the media taking photos in parliament, saying they have binoculars and looking into our cellphones? He should not be on his phone in the first place, but concentrate on the problems under discussion. Perhaps cellphones should not be allowed inside parliament and be handed in at the door.

“BERNY K NAM”, jy is my hero. Op Woensdag 29 Mei 2019, tussen 9 en 10 die oggend, jaag jy teen ’n stink spoed op ’n dubbele sperstreep by my verby, tussen Usakos en Swakopmund op pad see toe. Was jy bang jou koffie raak koud? – Irene

Aarde mense! Ons sal moet ophou om SMS’e aan die koerant te stuur, dit kan onderskep word.

Soortgelyk

 

Man vas oor lewende ietermagô

5 ure gelede | Misdaad

'n Man is Donderdag by 'n vulstasie op Okahandja glo met 'n lewende ietermagô in sy besit in hegtenis geneem. Volgens die woordvoerder van...

Polisieman skiet eks glo

8 ure gelede | Misdaad

'n Polisiebeampte sal Maandag in Walvisbaaise landdroshof op klagte van poging tot moord verskyn ná hy gister glo sy eksmeisie met sy dienspistool geskiet het....

Specialising in skin

17 ure gelede | Gesondheid

Dr Elisah Agaba is a consultant dermatologist at the Ongwediva Medipark university teaching hospital.He is also a senior adjunct lecturer of dermatology at the University...

Resessie slag Namibië

17 ure gelede | Ministeries

Jo-Maré Duddy – Net sowat N$25,5 miljard teen bestendige pryse het die afgelope kwartaal deur die Namibiese ekonomie gevloei – die minste in vyf jaar.Syfers...

Getuie sê Dippenaar het gejaag

17 ure gelede | Howe

Erwin Leuschner – Die saak teen die moordbeskuldigde mnr. Jandré Dippenaar is tot volgende jaar uitgestel.Woensdag het die laaste staatsgetuie in die streekhof op Swakopmund...

Wateraanleg staan twee weke stil

17 ure gelede | Regering

Elvira Hattingh – Windhoek kon vir langer as twee weke geen drinkwater uit rioolwater herwin nie – hoofsaaklik omdat daar te veel chemikalieë, vette, olies...

Kalender 20 September

17 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Culture Invasion Festival skop vandag by die sportterrein op Rundu af. Tydens die twee dae lange fees sal verskillende kunstenaars...

Weer vir 20 September 2019

17 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die sentrale Noorde en Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees.KUS: Bewolk en koel tot...

Jol in Japan

17 ure gelede | Kuns en vermaak

Lloyd Zandberg Japan is een van daai lande waaroor mense praat. Nie noodwendig die heeltyd nie. Maar in baie gesprekke, veral om die...