SMS'e vir 14 Januarie 2019

14 January 2020 | Menings
Ag, kom nou Fishrot-6, onwettige aanhouding? Julle 6 weet mos waarom en waaroor. Regte wat geskend word? Watse regte? Julle saak moet van die rol geskrap word om aan te gaan met korrupsie en diefstal? As julle Christene is, is julle ooit? Wat sê God se woord? Al 6 van julle sal voor God rekenskap van julle dade gee.

Sodra die Fishrot-6 borg kry, is hul uit die land uit. Die gesteelde geld is mos ook klaar land uit. Dubai, hier kom ons!

Pannekoek. Ek hou ook van skoon pannekoek. Ek het by die see ook by ’n stalletjie pannekoek gekoop. Ek was baie beïndruk toe ek sien die persoon het handskoene aan wat die pannekoeke rol. Ek koop toe sommer tien. Sy gee toe my hoop kleingeld terug, mooi toegevou in die hand wat die handskoen aan het. Tot my ontsteltenis rol sy toe my pannekoeke uit met die vuil geldhandskoen aan. Wil jy nou meer!

Lloyd se "Sê maar net" is seker met goeie bedoeling geskryf, maar ek reken dit sou beter wees om die sin veral nie in die openbaar nie uit te laat. Geen vrou moet geslaan word, punt. Om dit agter toe deure te doen, maak dit nie beter nie.

Soortgelyk

 

Kauhaie wins the crown

7 ure gelede | Skole

Irene-Mari van der Walt Swakopmund • [email protected] the cancellation of the Mr Teen Swakopmund 2020, the Miss Teen Swakopmund 2020 pageant went ahead at...

Verband tussen voorvalle van verkragting ondersoek

7 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Die ooreenkomste tussen twee gruverkragtings die afgelope week in Havana aan die buitewyke van Windhoek kan die werk van reeksverkragters wees.So sê...

World Tourism Day

7 ure gelede | Mense

Michael ShagandjwaThe country should establish more unique heritage attractions that reflect our country’s background. Create an interesting image with reservations that are worth viewing and...

WAP wen Bakpro-kompetisie

7 ure gelede | Onderwys

Windhoek Afrikaanse Privaatskool was die wenners van die Bakpro Back-to-School-kompetisie. Die skool het 14 413 broodsakkies ingesamel en was die wenners van rekenaars en projektors...

Unam students appeal against traditional exams

7 ure gelede | Onderwys

ENZO AMUELEStudents at the University of Namibia (Unam) are in a bitter contest against the writing of traditional examinations.The university recently issued a circular about...

Lower grades back at school

7 ure gelede | Onderwys

Leandrea Louw Grade four, five and six learners were welcomed back at school on last week. The government schools have opted to divide the children...

Star Teacher of the Week

7 ure gelede | Onderwys

Leandrea Louw This week, the My Zone Star Teacher of the Week is Mrs Veneza Memory Rheeder. She has been a teacher since 2003 and...

Westside High represented on local town council

7 ure gelede | Skole

Jhanré PretoriusA brand new Swakopmund Junior Town Council for the year 2020-2021 was inaugurated in August. Two of the 15 members are from Westside High...

The last race is the hardest race

7 ure gelede | Onderwys

A personal accountJOSEFINA ANKONGA The year started smoothly, back then when everything was still normal. We went to school on a daily basis, we...