SMS’e vir 12 Maart 2021

“Hoe klop dit?”
Dani Booysen
Verminder die salaris van die president en sy ministers met die helfte, dan sal daar geld wees vir entstof.Mens kan die staat (lees die minister van onderwys en haar amptenare) ook ...