SMS'e vir 12 Maart 2018
". . .xxxxxxx. . ."
Hi, van Groot-Aub polisie gepraat: Ja, wil net graag hoor, 'n jaar gelede was daar so 'n groot ongeluk van 'n lorrie waarin 6 mense dood is. Wat het van die saak geword?
Die minister moet 50 dollar vat en gaan kos koop en kyk wat kan hy koop. Dit is 'n skande!
Rev. Scholtz, I was shocked to read your letter 1 March 2018 about how essential the new harbour plans are. You mention that tourism is one of the main economic factors for Lüderitz. You did understand the environmental report? The go ahead for the harbour would be a disaster to Lüderitz and its environment. How much would you gain from these plans? Rather invest in the existing harbour as a huge harbour as planned will never be used in full capacity. I hope and pray that Namport will never get the money they need.
Ja, John Fredericks. 'n Ander woord vir inklusiwiteit beteken maar net my goed is jou goed en vice versa. Ek hoop die president jaag al julle advisors weg. Julle mesmeraais net president Hage se kop. Hoop die president luister net na oom Calle. Hy leef ten minste nie in n droomwêreld nie! Maak NEEEF vrywillig sonder "force" en leer uit die resultate.
Wil net graag vir meneer John Fredericks reg help. Jy sal beslis nie 'n begunstigde van NEEEF wees nie. Soos alle vorige regstellende aksies sal dit net vir 'n klein groepie bevoorregtes wees en jou van is verkeerd.
Aan al die WHS-onderwysers. Ons as ouers wil jul graag bedank vir jul puik optrede Vrydag! Julle het vir ons kinders steeds 'n veilige hawe geskep gedurende moeilike omstandighede. Ons as ouers is vreeslik dankbaar vir julle. Maak nie saak watse lelike en negatiewe aanmerkings op FB gesit word nie, ons is dankbaar en waardeer julle vreeslik. - Baie dankbare ouers
Rehoboth-polisie, die dwelms loop nog erg in Blok E rond.
As diere wat in die padreserwes wei, geskiet word en boetes gehef word vir hulle vrylating, sal mense leer om hulle diere op te pas!
Confidente 8 March 2018: Six Walvis Bay men arrested for illegaly harvesting lobsters and using them for or in recreational activities? What does that mean? Anybody know?
Dit is nou tyd vir 'n ander regering in Namibië. Swapo het oor en oor bewys dat hulle nie bevoeg is om 'n land te regeer nie.
Ai! Mense, hou tog op kla oor pensioen. Wees dankbaar.
Ons moet dankbaar wees. Baie kry nie die pensioen nie. Hulle wag nog.
Namibië se pensioenarisse spring en dans van vreugde omdat die staat nou vir hulle 'n deposito op 500g margarine betaal. Aai, dankie tog, Neeef Kallie!
Ek wil net weet, kry kinders dan ook nie verhoging nie?
Kan "City Police" asb. plan maak met hierdie "bike" maniak sonder knaldemper wat ons hele lewe 'n hel maak in Fritsche-, Bethe- en Von Bodenhauser-strate in Pionierspark. Dit was in Desembermaand dieselfde. Toe het PPNHW dit gestop.
Ek wil net oor my boetie praat wat op 'n plaas werk. Laat hy tog net van daai plaas af gaan waar hy nie vleis eet nie. En hy kla by my. Hoekom moet die boere tog so sleg wees? Sê jule my waar sal ons 'n plek kry om daai boer te verkla.
DStv, julle moet julle prioriteite reg kry. "Impact wrestling" speel vroeg in die oggend, daarom "record" ons dit. Elke keer wag daar 'n verrassing op ons, dan het DStv dit ge-"change" na sokker of 'n ander sport ding. Is daar dan nie ander kanale waar jy die sokker of tennis of "what ever" kan uitsaai nie? Los "wrestling" uit, dis al wat ek kyk.
Joos Platt, jou insette op sosiale media rondom die spoedgrens op die Westelike Verbypad is interessant. Wil jy dit nie in SMS-kolom plaas sodat die publiek dit kan lees, veral die wat nie toegang het tot sosiale media nie.
Wil net hoor by wie kla 'n mens as bure elke dag kerk hou en musiek hard speel tot 00:00 die nag. Ek is seker hulle moes tog toestemming vra by bure.
Ek wil my naam eis, want hier word leuns gepraat oor my. Moet ek eerste optree of moet ek wag tot hulle optree?
Tevin Coetzee by Ausspannplatz, FNB. Weet jy my kind, dit is altyd 'n voorreg om by jou toonbank te gaan. Jy het 'n sprankelende voorkoms en help altyd 'n mens baie vriendelik. Jy is regtig 'n groot aanwins vir jul tak. Hou so aan my kind!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie