SMS'e vir 11 Maart 2021
SMS'e vir 11 Maart 2021

SMS'e vir 11 Maart 2021

". . . met onse sjêlt."
Mandy Rittmann
Het Jooste dalk reeds geweet van alles wat die sinking Titanic uitgewys het oor TransNamib? Hoekom sloer die ondersoek so?

Daar heers ’n oorverdowende stilte rondom J A Nel SS in Keetmanshoop. Die skool is al vir twee weke toe, met 70 leerlinge wat positief getoets het vir Covid-19. Hoe het die situasie so hand uitgeruk? Is dit dalk omdat mense in topposisies by die streekskantoor nie kinders het op skool nie? Dis ’n baie traak-my-nie-agtige houding teenoor ander mense se kinders en menselewens.

Of hy nou whiengs het of net yster spôrs, hulle trêwwil inni afgrond in met onse sjêlt. Skrêp hulle! – Pietrossie

Die mens wat so die straatname in Otjiwarongo afbreek en omdraai, moet tog nie so jou swak karakter en gebrekkige opvoeding adverteer nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!