SMS'e vir 11 Februarie 2019
SMS'e vir 11 Februarie 2019
11 February 2019 | Menings
In gister se koerant lees ons weer 'n stuk oor die probleme met die wilde perde in die Namib. Die feit is, hulle sal vir altyd 'n probleem bly, omrede hulle nie in die woestyn kan oorleef nie. Hulle hoort nie daar nie. Daar is egter 'n groep mense, wat iets wil laat werk, maar nie kan nie. Laat die natuur sy gang gaan en die perde en hiënas hul eie sake uitsorteer. Kom ons spandeer die fondse wat op die perde gemors word, aan die bewaring van die renosters.
As hofsake minder uitgestel word, oor nonsens (byvoorbeeld saak word uitgestel, omdat aanklaer sy munisipale rekening moet gaan betaal. Ja ek was self teenwoordig!), sal baie minder sake ophoop. Dit is mos 'n geldmaakstorie vir sommige mense! Ook besorg, Windhoek.
Wil graag weet, wie die persoon is wat die twee Suid-Afrikaners se dood veroorsaak het op die lughawe pad laas maand. Foto, asseblief en word hy ook van moord aangekla?
Het twee weke terug gevra, wie blokkeer die verkoop van huise op Oranjemund. Is dit dalk omdat Namdeb-landoperasie deur China oorgeneem word, dan word ORM eerste China town?
We can only salute the Mayor of Keetmanshoop for her dedication and perseverance towards her zero tolerance for corruption. Mayor, we keep you in our prayers. Continue with your fight against corrupt officials.
Aan almal wat omgee vir kinders: 'n Waarskuwing! Daar is 'n man wat in 'n winkel vir jou vra of jy hom kan help met geld, omdat hy nie die blik met babamelk kan betaal nie. Moenie vir 'n sekonde dink goed dat 'n pa vir sy baba wil sorg nie en nie genoeg geld het nie. Wees op en wakker! Hy verneuk jou. Dit is die rede dat jy nooit weer wil help nie.
Kan nie glo, wat ek vanaand, Donderdag, 17:00 gesien het nie. Independence-en-Sam Nujoma-kruising stap 'n blinde man met sy wit stok en 'n begelei-persoon by die groen verkeerslig oor die straat. Man in 'n voertuig met 'n pak aan, kom en ry die man byna onderstebo. Gelukkig net oor stok gery. Wat gaan aan in ons land? Vir niks en niemand meer respek nie. Skaam my dood!
Damaraland eens met ys bedek! Wat het die mense gerook?
Ek het vars kankerbos en dit is gedroog. Stuur u nommer en ek sal bel, maar ek bly op Rehoboth.
Puma Keetmanshoop se toilette lyk dit kom uit die vorige eeu. Vuil en sonder toiletpapier. Nee, man!

Soortgelyk
Gesondheidswerkers steeds werkloos
5 minute gelede | Ministeries
Reën bring blydskap én skade
5 minute gelede | Weer
Swapo-strydros sterf
5 minute gelede | Mense
Weer vir 11 Februarie 2019
5 minute gelede | Weer
Kommer oor Etegameno se toe deure
5 minute gelede | Gesondheid
Commemorative Jaguar XJ50 edition makes its SA debut
5 minute gelede | Motors
Is wyn ná bier iets om te vier? ...
5 minute gelede | Landbou
Duisende vlug voor vlamme in Nieu-Seeland
5 minute gelede | Internasionaal
Trop ysbere neem Russiese eiland oor
5 minute gelede | Internasionaal
Kleinadvertensies