SME Bank hoor lot in November
Betoë is die afgelope Donderdag in die aansoek vir die finale likwidasie van die SME Bank in die hoërhof in Windhoek gelewer.
Jacqueline Louw – In ’n aansoek vir die finale likwidasie van die SME Bank deur die Bank of Namibia (BoN) het regter Hannelie Prinsloo haar uitspraak tot 29 November voorbehou.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie