Slegte skuld looi AgriBank

10 February 2017 | Landbou
Elvira Hattingh - Kliënte is met meer as N$500 miljoen agterstallig as dit by terugbetallings aan AgriBank kom, het mnr. Sakaria Nghikembua, uitvoerende hoof van die instelling, vanoggend tydens 'n nuuskonferensie gesê.
Agribank se totale skuldboek staan tans N$2,4 miljard.
Volgens Nghikembua beloop agterstallige skuld 21% van die bank se totale lenings. Dit is beduidend meer as die internasionaal aanvaarde drumpel van 15%.

Soortgelyk

 

Namibië se sukses intiem verbind met dié van...

2 ure gelede | Regering

Die staatshoof, pres. Hage Geingob, het vanoggend in sy Afrikadag-boodskap aan Namibiërs hulde gebring aan die rol wat die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE), voorloper van...

Aardbewing skud Kamanjab wéér

2 ure gelede | Omgewing

Kamanjab is gister (Donderdag) vir die soveelste keer die afgelope maande deur ‘n ligte aardbewing geskud.Donderdagoggend se aardbewing wat 4,6 op die Richterskaal geregistreer het,...

Hepatitis E-uitbreking in Omusatistreek

1 dag gelede | Gesondheid

Sedert gister het die Omusatistreek 45 gevalle van Hepatitis E aangeteken, waarvan 10 deur laboratoriumtoetse bevestig is. Die meerderheid van dié gevalle is uit die...

Plaasvoorman skiet glo werker dood

1 dag gelede | Misdaad

Denver Kisting – ’n 65-jarige plaasvoorman verskyn na verwagting vanoggend (Donderdag) in die landdroshof op Mariental op 'n klag van moord.Dít kom nadat hy glo...

RCC: Kontrak met Chinese ongeldig

1 dag gelede | Plaaslik

“Dit is aangegaan sonder die insette of goedkeuring van my as lynminister.” Mnr. John Mutorwa; Minister van Werke en Vervoer

’n Huis vir Helena

1 dag gelede | Gebeure

Maria Eiseb - ’n Skoonmaker en ma van vyf was sprakeloos toe ’n huis in die Greenwell Matongo-woonbuurt in Katutura aan haar oorhandig is.Me....

STEM EN WEN

1 dag gelede | Gebeure

Tot 1 Junie het almal een SMS-stem om die Klein Dorp van die Jaar vir 2018 aan te wys.Kies uit:EenhanaOkahaoOniipaOranjemundDie vier finaliste sal hul dorpe...

Kalender 25 Mei

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Omba-galery, in samewerking met die John Muafangejo Art Centre (JMAC) bied ’n uitstalling deur voormalige studente en jong kunstenaars aan....

'Moenie NSFAF-geld terugbetaal'

1 dag gelede | Plaaslik

Denver Kisting'n Studente-organi­sasie het gister te velde getrek teen die voorstel dat beurse van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) in lenings omskep word.Daarnaas...