Slaggat in die pad? Blameer Eskom
Slaggat in die pad? Blameer Eskom

Slaggat in die pad? Blameer Eskom

Benewens die teenkanting teen tolgeld is staatskaping ’n groot rede hoekom SA se nasionale padagentskap te min geld kry om sy werk te doen.
Elvira Wood – Eskom en die land se reuse- begrotingstekort plaas Suid-Afrika letterlik en figuurlik op ’n sinkplaatpad na die toekoms.

Louw Kannemeyer, hoofingenieur van Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral), sê in die lig hiervan is daar doodeenvoudig nie genoeg geld vir infrastruktuur en spesifiek vir paaie nie.

Die padnetwerk is volgens hom onder geweldige druk. Sowat R116 miljard per jaar is nodig om dit in stand te hou en uit te brei. Die tesourie ken egter net sowat R52 miljard aan Sanral toe.

“Ons paaie word oud en ons kan dit nie net so los nie. Ons het ’n enorme begroting nodig om dit reg te maak, maar ons kry nie die geld van die tesourie nie en mense wil nie tolgeld betaal nie. Die vraag is dus: Hoe moet ons dit doen?”

Hy was Donderdag ’n spreker op die Future of Roads-beraad in Woodmead, Johannesburg.

“As Eskom nie krag verskaf nie, het ons nie krag nie. As die staat nie geld aan gesondheid en onderwys bestee nie, is daar nie hospitale en skole nie.

“Maar oor paaie meen Suid-Afrikaners daar is altyd ander paaie om te gebruik as sommige te veel verswak.”

Benewens die teenkanting teen tolgeld – en spesifiek e-tol in Gauteng – is staatskaping ’n groot rede hoekom Sanral te min geld kry om sy werk te doen.

“Ek wil dit duidelik maak dat Sanral nog nêrens met staatskaping verbind kon word nie en ek glo dit sal so bly. Die probleem is dat die omvang van staatskaping by instellings soos Eskom, Denel en die Suid-Afrikaanse Lugdiens van só ’n aard is dat geen private maatskappy meer in enige staatsonderneming wil belê nie.

“Sanral kan dus nie na die mark gaan om effekte te verkoop nie, want niemand wil dit koop nie.”

Sanral kry deesdae ook minder geld uit die brandstofheffing.

“Nuwe motors gebruik beduidend minder brandstof. ’n Ouer voertuig sou R37 per 100 km via die brandstofheffing ingebring het. 'n Nuwe voertuie bring R20 in, terwyl 'n hibridiese voertuig net R6 inbring. Elektriese motors betaal niks.

“Al hoe meer voertuie ry dus op die paaie, maar nie almal betaal via die brandstofheffing vir instandhouding nie.”

Kannemeyer sê hy weet Suid-Afrikaners kla oor die hoë heffing en wil weet hoekom brandstof in buurlande goedkoper is as in Suid-Afrika, veral as die buurlande dit hier koop.

“Ons verkoop net die brandstof aan hulle, hulle moet hul eie tariewe vir padinstandhouding hef.

“In Suid-Afrika moet ons meer as 750 000 km se paaie in stand hou. Botswana moet sowat 7 000 km se paaie in stand hou. Dít is hoekom hul brandstof goedkoper as ons s’n is,” sê hy.

Kannemeyer sê as politici nie dringend 'n plan maak nie, weet hy nie hoe Sanral Suid-Afrika se paaie in die toekoms in stand gaan hou nie.

Hy sê Sanral hoop daar sal ná die algemene verkiesing in Mei groter duidelikheid hieroor wees. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.4 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.26/OZ UP +0.48% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.91% | Zinc US$ 2 836.90/T UP 0.57% | Brent Crude Oil US$ 86.80/BBP DOWN -0.0104 | Platinum US$ 939.46/OZ DOWN -0.0006 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.4 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.26/OZ UP +0.48% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.91% | Zinc US$ 2 836.90/T UP 0.57% | Brent Crude Oil US$ 86.80/BBP DOWN -0.0104 | Platinum US$ 939.46/OZ DOWN -0.0006