Skorpion-ooreenkoms gesluit
Augetto Craig - Skorpion-sinkmyn se bestuur het vandag 'n ooreenkoms met die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) onderteken oor die toekoms van 278 werkers wat by hul mynbou-afdeling afgelê is.
Die ooreenkoms is in die teenwoordigheid van mnr. Veston Malango, hoof van die Namibiese Kamer van Mynwese, mnr. Obeth Kandjoze, minister van myne en energie, asook mnr. Bro-Mathew Shinguadja, permanente sekretaris van arbeid, gesluit.
Die minister het die sluiting van die ooreenkoms geprys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie