Skole op Rehoboth het weer water
Ouers op Rehoboth was onstoke oor “onskuldige kinders wat ly” aangesien watertoevoer na skole afgesny is.
Henriette LamprechtDie watertoevoer na skole op Rehoboth is Maandag herstel nadat dit dieselfde dag weens wanbetaling afgesny is. Ouers is Maandag laat weet geen water is by skole
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie