Skole moet self dié herstelwerk doen
Staatskole is self vir klein herstelwerk soos lekkende krane verantwoordelik, sê die uitvoerende direkteur van onderwys, kuns en kultuur.
Die uitvoerende direkteur van onderwys, kuns en kultuur, me. Sanet Steenkamp, sê staatskole moet verantwoordelikheid vir klein herstelwerk aan skole en koshuise neem. Dit ter will
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie