Skole, koshuise is u2018kraamsaleu2019
Skole, koshuise is u2018kraamsaleu2019

Skole, koshuise is ‘kraamsale’

Onderwysers se pligte sluit nou dié van vroedvroue en ambulansbestuurders in.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die enigste oplossing vir die terugbrenging van morele waardes en om tienerswangerskappe hok te slaan, is die herinstel van Bybelstudie by skole .

Met verwysing na die “bose situasie” van tienerswangerskappe in skole oral in die land, sê mnr. Jan van Wyk van die United People’s Movement (UPM), seksvoorligting ingevolge die wetsontwerp vir die nuwe onderwyswet is geen oplossing hiervoor nie.

Van Wyk het tydens ’n bespreking van die wetsontwerp in die Nasionale Vergadering gesê dit moedig bloot skoolkinders aan om “in seks betrokke te raak”.

“Skole en koshuise het kraamsale geword, terwyl onderwysers nou die pligte van vroedvroue en ambulansbestuurders in die gesig staar,” het Van Wyk gesê.

Volgens hom moedig die wetsontwerp “tienerprostitusie” aan en behoort leerlinge hulle hiervan te weerhou en oor hul verantwoordelikhede, gevare van tienerswangerskappe en die gevolge van sulke “oproerige gedrag” ingelig te word. Dit eerder as om hulle te betrek om tienerswangerskappe te voorkom.

“Verklaar ons nou regtig tienerseks as ’n mode in dié land?”

Hy het verwys na ’n verslag deur die staande komitee vir menslike hulpbronne en gemeenskapsontwikkeling wat voorstelle bevat om tienerswangerskappe te takel.

“Ek stel voor die minister oorweeg die aanbevelings en verander sekere frases in die wetsontwerp.”

Van Wyk het voorts verwys na ’n onlangse opname wat toon 60% van leerlinge misbruik alkohol, terwyl 40% voor die ouderdom van 14 jaar by alkohol- en dwelmmisbruik betrokke geraak het.

“Die situasie dra by tot geweld en tienerswangerskappe, maar word nie in die wetsontwerp hanteer nie.”

Oor gratis onderwys sê hy siende dat die regering nie in staat is om genoeg fondse te verskaf nie, moes die wetsontwerp die private sektor aangemoedig het om skenkings aan skole te maak.

“Die wetsontwerp moet aansporingsmaatreëls hê soos om dit teen belasting af te skryf om sodoende skenkers aan te moedig om tot die onderwyssektor en in veral skole ’n bydrae te maak.”

Nog ’n kommer is die feit dat skole belasting op toegevoegde waarde (BTW) moet betaal, terwyl die UDM voel skole moet hiervan vrygestel wees.

“Banke is in die proses om die gebruik van tjeks af te skaf, maar die wetsontwerpe bied geen ander alternatiewe soos internetbetalings nie.”

Ook is daar volgens Van Wyk geen teken van die amptelike aanvangstyd vir skole en in veral tussen Mei en Julie nie.

Hy het voorts gesê die wetsontwerp raak nie aan kwessies soos die leerlinge sowel as hul ouers se verantwoordelikhede nie. Met verwysing na die regering se belofte van gratis onderwys sê Van Wyk die besluit om dit in te stel sonder om dit te definieer, het tot “verskeie probleme” by skole oral in die land gelei.

“Gratis onderwys kan net gratis wees indien al die hulpbronne beskikbaar is om ten minste die mees basiese behoeftes soos handboeke, skryfbenodighede en skoonmaakmiddels te dek,” sê Van Wyk.

Oor inklusiewe onderwys soos gedefinieer in die wetsontwerp, stel hy voor dit moet skole insluit wat goedtoegerus is, sowel as gespesialiseerde noodsaaklike toerusting, tegnologie en personeel wat voldoende hiervoor opgelei is.

Hoewel die betekenis en definisie van lyfstraf duidelik in die wetsontwerp vervat is, word geen poging volgens hom aangewend in maatreëls in te stel oor die gevolge sou ’n leerling hom wangedra nie.

“Die wetsontwerp gee die indruk dat die onderwyser onder beleg is en wat sal bydra tot anargie in die onderwyssektor sou dit nie getakel word nie.”

Volgens Van Wyk word geen voorsiening ook gemaak vir die beskerming van onderwysers teen oproerige leerlinge en ouers nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.99% | Zinc US$ 2 839.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 901.31/OZ DOWN -0.0094 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.99% | Zinc US$ 2 839.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 901.31/OZ DOWN -0.0094