Skietery by skool in Florida erger as Columbine

Die seun het 'n brandalarm in 'n klaskamer laat afgaan om leerlinge uit klaskamers te dwing.
Die skietery by 'n Amerikaanse hoërskool in die deelstaat Florida is een van die dodelikste tot nog toe.

Die dodetal is hoër as toe twee leerlinge 12 studente in 1999 by die ­Columbine High School in Littleton, Colorado, afgemaai het.

Die enigste ander skietvoorval by 'n skool waarin meer mense dood is, was in 2012 by Sandy Hook Elementary in Newtown, Connecticut, toe 20 gr. 1's en ses onderwysers doodgeskiet is.

Die dodetal ná Woensdag­middag (plaaslike tyd) se skietvoorval by die Marjory Stoneman Douglas High School in Parkland, sowat 72 km noord van Miami, is minstens 17. Tientalle mense is beseer en word in plaaslike hospitale vir ­skietwonde behandel.

Nikolas Cruz, 'n oudleerling (19) wat uit die skool geskors is, is naby die toneel in hegtenis geneem nadat hy hom as een van die vlugtende ­leerlinge voorgedoen het.

Televisiebeeldmateriaal het gewys hoe leerlinge, hande in die lug, uit die gebou ontruim is, terwyl die polisie die perseel omring het.

Cruz het net voor huistoegaantyd toegeslaan. Hy het vroeër 'n gasmasker oor sy gesig getrek en die skool binnegegaan, gewapen met aanvalsgewere, patrone en rookgranate. Hy het 'n brandalarm laat afgaan, wat leerlinge en personeel uit die klas­kamers tot in die gange laat stroom het.

“Toe begin die slagting,” het senator Bill Nelson aan CNN gesê.

Jillian Davis (19), wat saam met Cruz op skool was, het aan Reuters gesê hy “het soms vreemde uitlatings gemaak oor messe en vuurwapens” en dat niemand hom ooit ernstig opgeneem het nie.

Chad Williams (18), nog 'n medeleerling, het Cruz as 'n “soort uitgeworpene” beskryf wat bekend was om sy swak gedrag. Hy was volgens ­Williams “mal oor vuurwapens”.

Sy slagoffers in die Valentynsdag-skietery sluit kinders en volwassenes in en van die 13 mense wat in nabygeleë hospitale is, was vyf se toestand in 'n stadium kritiek.

Pres. Donald Trump het op Twitter gesê geen kind, onderwyser of enig­iemand anders mag ooit onveilig by 'n skool in Amerika voel nie.

The Guardian berig dit is die agtste skietvoorval in sewe weke by 'n skool in Amerika.

“Dit was 'n verskriklike, ­verskriklike dag,” sê Scott Israel, polisie­woordvoerder.

Polisie het gereageer op berigte van die skietery by die Marjory Stoneman Douglas High School en chaos aangetref toe hulle daar opdaag, berig NBC.

Dit blyk dat die verdagte 'n brandalarm in 'n klaskamer laat afgaan het om leerlinge uit te dwing en sodoende meer mense te skiet. Die skool het egter vroeër die dag 'n brandoefening gehou en baie leerlinge het gemeen dis 'n vals alarm.

Cruz het drie kinders buite die gebou doodgeskiet, by die skoolgebou ingegaan en nog 12 kinders doodgeskiet. Nog twee mense is later in die hospitaal dood, berig die BBC.

Van die leerlinge het aan owerhede gesê hulle is nie verbaas dat Cruz die verdagte is nie.

“Ons het gereeld gespot dat as so-iets by ons skool gebeur, sal hy daarvoor verantwoordelik wees,” het een leerling gesê. Minstens 15 ander mense is gewond, waarvan vyf se toestand kritiek is. Cruz is ook gewond.

- Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.04/OZ UP +0.68% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.36% | Zinc US$ 2 853.10/T UP 1.67% | Brent Crude Oil US$ 87.47/BBP DOWN -0.006 | Platinum US$ 909.18/OZ UP +0.78% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.03 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.41 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.04/OZ UP +0.68% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.36% | Zinc US$ 2 853.10/T UP 1.67% | Brent Crude Oil US$ 87.47/BBP DOWN -0.006 | Platinum US$ 909.18/OZ UP +0.78%