Skerp styging in lone vir plaaswerkers
Oor die afgelope 14 jaar het die minimumloon vir plaaswerkers meer as verdubbel en werkgewers meen hulle is goed daaraan toe.
Elvira Hattingh Plaaswerkers se minimumloon styg van 1 November af met 25% en kom op N$4,62 per uur te staan, hoewel die gemiddelde werker op kommersiële plase reeds sowat 41% mee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie