Skenking vir droogte
Bester Voer en Graan Namibië het onlangs ‘n skenking van veevoer aan Namibië Boere Droogtehulp gemaak. Dit om boere te help wat onder die droogte ly. Mnr. Déan de Klerk (regs), ‘n bemarker by Bester Voer en Graan Namibië, oorhandig die skenking aan me. Henriëtte le Grange van die Namibië Boere Droogtehulp. Foto's verskaf.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie