Skedelkus
Skedelkus

Skedelkus

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Koud en rof slaan die massas wit­skuim teen die groot duin vas.



Met 'n gekreun en gesteun kom sy aan.

Verdwaal deur die mis.



Dan groet sy die woestyn met haar boeg.

Moeg. Moeg. Moeg.

Nat en moeg gesweet is die kaptein.



Voor hy besef het die mis verdwyn.

Te laat om om te draai.

Terug na die magtige see.

Dors en hitte en sukkel ons voort.

Suid, ja suid, nie noord.



Lewe was daar.

'n Kruis hier.

'n Kruis daar.

Verniel. Verroes. Afgetakel. 'n Skeepswrak.

Deur die windverwaaide Namib en koue Atlantiese Oseaan.



Nog 'n tyding.

Nog 'n dood.



O! Skedelkus.

Van die dood.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!